Naam: Francois Pretorius
Departement: Kunsgeskiedenis
Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Om te verdwyn: die kuns van politiek teenoor die politiek van kuns in die uitbeelding van mensehandel.
Studievlak: Doktorsgraadstudent
Universiteit: Noordwes-Universiteit
• Lees nog kompetisie-inskrywings hier.
• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel!
• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.
The post Einstein-kompetisie: Francois Pretorius appeared first on LitNet.