Naam: Lida-Mari Groenewald
Departement: Natuurwetenskap
Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Toekomstige voedselsekuriteit: Hoe pas Lusern se broer sy stikstoffiksasie en koolstof aan by verskillende tipes fosfaatstres?
Studievlak: Meestersstudent
Universiteit: Universiteit Stellenbosch
• Lees nog kompetisie-inskrywings hier.
• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel!
• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.
The post Einstein-kompetisie: Lida-Mari Groenewald appeared first on LitNet.