Naam: Erik Loots
Departement: Ingenieurswese
Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Masjiene is maklik; mense is moeilik. Hoe spoor 'n mens werknemers aan? Hier is die antwoorde in 'n neutedop soos nooit tevore!
Studievlak: Doktorsgraadstudent
Universiteit: Universiteit Stellenbosch
• Lees nog kompetisie-inskrywings hier.
• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel!
• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.
The post Einstein-kompetisie: Erik Loots appeared first on LitNet.