Naam: Lee-Ann Steenkamp
Departement: Regte
Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Fiskale beleid: Hoe kan ons belastingaansporings gebruik om beleggings in hernubare energie aan te wakker?
Studievlak: Doktorsgraadstudent
Universiteit: Universiteit Kaapstad
• Lees nog kompetisie-inskrywings hier.
• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel!
• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.
The post Einstein-kompetisie: Lee-Ann Steenkamp appeared first on LitNet.