Naam: Janah Miller
Departement: Regte
Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Volhoubare ontwikkeling: kniehalter omgewingsreg dalk die ontwikkeling van hernubare energiebronne as oplossing?
Studievlak: Meestersstudent
Universiteit: Universiteit van Wes-Kaapland
• Lees nog kompetisie-inskrywings hier.
• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel!
• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.
The post Einstein-kompetisie: Janah Miller appeared first on LitNet.