Die leerpraktykvorming van hoërskoolleerders op ’n plattelandse werkersklasdorp
Die leerpraktykvorming van hoërskoolleerders op ’n plattelandse werkersklasdorp Aslam Fataar, Vise-Dekaan: Navorsing van die Fakulteit Opvoedkunde, Universiteit Stellenbosch en Henry Fillies,...
View ArticleThe learning practice formation of high school learners in a rural working...
Abstract This article discusses the learning practices of five learners in an impoverished rural settlement in the Western Cape province of South Africa. It responds to the following question: How do...
View ArticleStatement by Gelyke Kanse on the decision of the Stellenbosch University...
Hierdie artikel is deel van LitNet Akademies (Opvoedkunde) se universiteitseminaar. Klik op die “University Seminar 2016”-banier hierbo om alle essays wat deel vorm van die gesprek, te lees. This...
View ArticleJune Major se eetstaking: het die Anglikaanse Kerk sy vroue gefaal?
Hoe ouer en meer gevestig ’n instelling is, hoe groter die kanse dat hulle sistemies patriargaal is en stadig sal verander. Kerke is in sommige opsigte selfs meer rigied in hulle strukture as ander...
View ArticleDie Eurovision-liedjiekompetisie: oud, maar nog nie koud na 61 jaar?
www.eurovision.tv Tydens ’n studieverblyf in Engeland in die sestigerjare het ek in 1964 die televisieprogram (toe nog swart-en-wit) Eurovision Song Contest gesien. Ek het uit die staanspoor van die...
View ArticleDie tyd van ons tydlike wese: Carien Smith gesels met Anné Verhoef
Carien Smith het vir Anné Verhoef uitgevra oor sy en Willie van der Merwe se LitNet Akademies-artikel: Paul Ricoeur se begrip van transendensie met betrekking tot tyd en narratief Hoe pas tyd en...
View ArticleTeaterresensie: I see you by die Fugardteater
Foto-erkenning: Johan Persson (http://perssonphotography.com/) Spelers: Jordan Baker (Skinn), Desmond Dube (Buthelezi), Bayo Gbadamosi (Ben), Austin Hardiman (James), Sibusiso Mamba (Masinga), Kim...
View ArticleEinstein-kompetisie: Imke Kritzinger
Naam: Imke Kritzinger Departement: Hortologie Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Die samestelling van die waslaag wat pruimskille bedek en die invloed daarvan op vrugvogverlies en...
View ArticleEinstein-kompetisie: Chris Joubert
Naam: Chris Joubert Departement: Ingenieurswese Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Met die wete dat ons relatief min elektrisiteit kan stoor, hoe versprei ons wind- en sonplase om vir ons...
View ArticleEinstein-kompetisie: Manitza Kotze
Naam: Manitza Kotze Departement: Godsdiens en Teologie Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Help die klassieke Christelike kategorieë van sonde as hubris of luiheid ons etiese nadenke oor moderne...
View ArticleFoto's: UJ-pryse 2016
Die Universiteit van Johannesburg het in 2000 twee pryse vir skryfwerk in Afrikaans ingestel. In 2016 is hierdie pryse toegeken aan Ena Jansen se Soos familie en Roela Hattingh se Kamee. Lees: Die...
View ArticleEinstein-kompetisie: Andrea Fourie
Naam: Andrea Fourie Departement: Toegepaste Wiskunde Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Ons bou 'n sagtewarestelsel wat met voorbeelde leer hoe om konteks te gebruik sodat voorwerpe in beelde meer...
View ArticleEinstein-kompetisie: Ellré Jacobs
Naam: Ellré Jacobs Departement: Musiek Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Die ervaring van musiekgegradueerdes en hoe relevant die kurrikulum was ten opsigte van die vaardighede benodig in die...
View ArticleEinstein-kompetisie: Christiaan Johann Swanepoel
Naam: Christiaan Johann Swanepoel Departement: Biochemie Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Is die manier waarop ons wetenskaplike navorsing doen voldoende om sinvolle antwoorde te vind?...
View ArticleNuwe boeke by LAPA Uitgewers gedurende Mei 2016
LAPA Uitgewers bied iets vir elke smaak gedurende Mei 2016. Vrediger Dibi Breytenbach ISBN: 9780799379433 Plaasaanvalle? Grondgrypers? Dis alles hier. In een dag verander Willem Maarschalk se lewe...
View ArticleDie kind is nog jonger: Onderhoud met Anne van Schothorst
Anne van Schothorst (foto voorsien) Ingrid Jonker se gedigte is al dikwels getoonset. In 'n nuwe projek, waarby haar dogter Simone Garcia Marques betrokke is, word met andersoortige klanke aan Jonker...
View ArticleBron van kennis in arm streke
“Ons voel soos celebs,” sê een van die meisies op die rooi tapyt. “Julle is mos,” sê ek. * Soos 'n hert in dorre streke, skreeuend dors na die genot van die helder waterbeke ... In my prille jeug was...
View ArticleAnoeschka von Meck (1967–)
Sêgoed van Anoeschka von Meck Aan Hanlie Retief: “Jy vra my wie ek is? Laf, besig, maar as jy my beter ken, is ek wroegend en ernstig en ek lewe stil, sonder televisie of radio. Ek verkies stilte.”...
View ArticleKaapstadse Kamerkoor en die Missouri State University Chorale
Kaapstadse Kamerkoor en die Missouri State University Chorale Op Vrydag 20 Mei 2016 bied die Kaapstadse Kamerkoor ’n konsert aan saam met die Missouri State University Chorale, wat vir die eerste keer...
View ArticleTe gou
Daar is nog genoeg liggelowiges om die mensdom dom te hou. CM The post Te gou appeared first on LitNet.
View Article