Middeleeuse voortreflikheid
'n Feitelose toegewyde bestudering van onsin bluf ook geleerdes tot op die hoogste vlak. CM The post Middeleeuse voortreflikheid appeared first on LitNet.
View ArticleThe 2016 Sunday Times Literary Awards shortlist has been announced
Also read: • Book review: Papwa - Golf's Lost Legend by Maxine Case • Video: David Attwell on JM Coetzee and The Life of Writing The 2016 shortlist finalists for South Africa’s most prestigious...
View ArticleEinstein-kompetisie: Wynand Goosen
Naam: Wynand Goosen Departement: Molekulêre biologie en mensgenetika Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): TB vermoor sonder vooroordeel van mens tot grootwild, maar binnekort is dit iets van die...
View ArticleATKV-Woordveertjies 2016: Oop vir inskrywings
The post ATKV-Woordveertjies 2016: Oop vir inskrywings appeared first on LitNet.
View ArticleEinstein-kompetisie: Karlien Barnard
Naam: Karlien Barnard Departement: Mediese virologie Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Vlieënde gashere! Die ekologie en diversiteit van astrovirusse van Suid-Afrikaanse vlermuise word bestudeer....
View ArticleRegsalmanak: Protes en brandstigting
Vir sy navorsing vir die weeklikse Regsalmanak-rubrieke maak Gustaf Pienaar grotendeels van Juta Law se aanlyn biblioteek gebruik. Hierdie regsbiblioteek is ‘n omvangryke naslaanbron van hofsake,...
View ArticleUJ-pryse 2016: Commendatio oor Ena Jansen se Soos familie
Ena Jansen, (c) UJ Lees watter boeke het die kortlys van die UJ-pryse 2016 gehaal Lees ook: 'n LitNet Akademies-resensie-essay oor Soos familie Lees ook: Die commendatio oor Roela Hattingh se Kamee Vir...
View ArticleUJ-pryse 2016: Commendatio oor Roela Hattingh se Kamee
Roela Hattingh, (c) UJ Lees watter boeke het die kortlys van die UJ-pryse 2016 gehaal Lees ook: 'n Resensie van Kamee Lees ook: Die commendatio oor Soos familie deur Ena Jansen ’n Welkome stem in die...
View ArticleEinstein-kompetisie: Henry Janse van Rensburg
Naam: Henry Janse van Rensburg Departement: Genetika (Instituut vir Plantbiotegnologie) Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Vang fungusinfeksies in wingerde met die broek op die knieë deur gebruik...
View ArticleLitNet Akademies-resensie-essay: Die taal van been deur Heilna du Plooy
Kyk ook 'n video van die bekendstelling van Die taal van been Titel: Die taal van been Skrywer: Heilna du Plooy Uitgewer: Litera Publikasies ISBN: 9781920188511 Om dit wat verborge is te lees: Die...
View ArticleResensie: die bome reusagtig soos ons was deur Hilda Smits
die bome reusagtig soos ons was Hilda Smits Protea Boekwinkel ISBN: 9781485306405 Hilda Smits se debuutbundel, die bome reusagtig soos ons was (2016), verskyn drie jaar nadat ses van haar verse in...
View ArticleUJ-pryse 2016: Ena Jansen se dankwoord by die ontvangs van die 2016 UJ-prys
Karen de Wet oorhandig Ena Jansen se UJ-prys, (c) UJ Lees ook: Die commendatio oor Soos familie deur Ena Jansen Lees ook: Die commendatio oor Roela Hattingh se Kamee Baie dankie vir almal wat hier is...
View ArticleGraad 9: Toetse, vraestelle en memoranda
Foto: all4desktop.com Is daar 'n graad 9-leerder in jou huis? Hier is gratis toetse, eksamenvraestelle en memoranda. Die volgende vakke se vraestelle is ter sprake: Afrikaans Engels Xhosa Sotha...
View ArticleFilmresensie: Irrational Man
Irrational Man Draaiboek en regie: Woody Allen Spelers: Joaquin Phoenix, Emma Stone, Parker Posey, Jamie Blackley Woody Allen is een van die filmmakers wie se flieks ek altyd gaan kyk, want selfs ’n...
View ArticleGedig: Die mens is aansteeklik
daar's 'n gat in my maag waar die engelse my geskiet het die swawel borrel in my krop en los sy winde uit my vuurspuwende bek nie die here of mandela of morgan freeman kan my help nie ek is aansteeklik...
View ArticleGedig: So lank
Foto: bigscoutproject.com Klouter deur die heining, Ma, gooi af die karos los maar die grashalms waaraan ons vashou – die stories van nou'ie dag en nog ’n bietjie dit. Fnuik die hanslammers waai vir...
View ArticleTotius (1877–1953)
"’n Taal is ’n sielskrag wat deur geen ander krag verbrysel kan word nie. Die siel is onoorwinbaar. Teenstand kan daarteen opskuim, maar dit staan geplant soos ’n rots. Dis ook nie net ’n klank nie...
View ArticleEinstein-kompetisie: Melissa Meyer
Naam: Melissa Meyer Departement: Kriminologie Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Mense het 'n probleem daarmee dat dit nie 'n probleem is dat so baie jongmense “sext” nie – en dis 'n probleem!...
View ArticleMusiek op die lug: waarom ek gemengde gevoelens het oor die 90%-reël
90% plaaslike musiek op Suid-Afrikaanse radiostasies? Dit klink na ‘n wonderlike idee! Op papier, altans. En, wie weet, dalk in die praktyk ook. Hoewel feitlik almal op Dag Een opgewonde was oor...
View ArticleEinstein-kompetisie: Florence Coertzen
Naam: Florence Coertzen Departement: Afrikaans en Nederlands Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Mooi of lelik. Arm of ryk. Swart of wit. Foutloos of misvormd. Wat bepaal of ander my gaan aanvaar...
View Article