Is ons nou rommel of nie?
Ek sien ons landjie se status is afgradeer na twee kerwe (punte) bo rommelstatus. Wat beteken dit nou vir ons? Ek trouens ruik 'n rot. Volgens die ekonome en slim manne is een van die vereistes jy moet...
View ArticleVir Thomas, Panda, Angus en die res: Spirituele Intelligensie opgeklaar
Op 10 Mei skryf Thomas ’n kort, bondige en eenvoudig-verstaanbare brief wat die ontstaan, ontwikkeling en bewys(e) van die evolusie-teorie beskryf. Raai wie reageer eerste op sy skrywe? Reg geraai:...
View ArticleBankrot slaghuis
Waarom die gode altoos die mense op my pad bring of oor my sypaadjies laat lê wonder ek by die dag al meer. Staan en hout kloof want dis goeie arbeid en eerlik en jy verkwansel nie magiese snert nie...
View ArticleDie waarheid is lig
Dit is die kopbagasie van onsin wat deur menige opvoeders oorgedra word, wat so swaar is. CM The post Die waarheid is lig appeared first on LitNet.
View ArticleEinstein-kompetisie: Tilani du Preez
Naam: Tilani du Preez Departement: Bedryfsielkunde Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Werkskonflik of werksbalans: in vandag se tyd speel werkseise en familie-eise werklik 'n groot rol onder...
View ArticleEinstein-kompetisie: Shaun Frazao
Naam: Shaun Frazao Departement: Kommunikasie Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Suid-Afrikaners se deelname aan #ZumaMustFall: 'n Plaaslike beweging binne die konteks van sosiale-media-aktivisme...
View ArticleDansende Digtersfees 2016: Dans, digters, dans
Neo Muyanga (foto: Naomi Bruwer) Kyk na foto's van die Dansende Digtersfees Lees oor protes by die fees Die jaarlikse dansende digtersfees het Saterdag 7 Mei by die Spier-landgoed buite Stellenbosch...
View ArticleMy Vader
My Vaderwat vermoedelik in die hemel is,laat u name geheilig word,laat u koninkryk gou-gou kom,laat u wil stukkend skietsoos op die Kaapse Vlaktenet so ook op aanvraag enige ander plek. Gee ons vandag...
View ArticleIn memoriam: Winnie Rust (14 April 1939 – 11 Mei 2016)
Winnie Rust (foto: Naomi Bruwer) Winnie was ’n voorvrou. Van Wellington, spesifiek. Bolandse Boereadel. En sy was ’n scholar, in die outydse sin van die woord. Haar pa, die eerbiedwaardige CP van der...
View ArticleKommentaar op Angus se kommentaar onderaan my brief van 9 Mei 2016
Hallo Angus Jy's verkeerd dat nie ek of jy iets aan die agteruitgang van Afrikaans kan doen nie want ons kan wel. Laat weet byvoorbeeld vir Magdaleen Kruger en Karen Meiring van die jammerlike...
View ArticleGebuk
Die kinders wat nie geleer word om rasioneel en logies te dink nie, gaan krom deur die lewe. CM The post Gebuk appeared first on LitNet.
View ArticleEinstein-kompetisie: Marius van Staden
Naam: Marius van Staden Departement: Regte Kompetisie-inskrywing (navorsingstema in 130 karakters): Die howe se uitlegbenadering tot arbeidswetgewing het nie die beoogde hervorming van die...
View ArticleLitNet: Jou Grabouw
©David Morris Klik hier om hierdie nuusbrief te lees. | Click here to view this newsletter. The post LitNet: Jou Grabouw appeared first on LitNet.
View ArticleEinstein-kompetisie: Anandi Bierman
Naam: Anandi Bierman Departement: Genetika Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Koringluis in die visier: ons bestudeer plantpeste vir beter brood op die tafel! Studievlak: Nadoktorale genoot...
View ArticleChristuskind
Fotobron: buzzerg.com vir my seun sagkens, sagkens ogies toe as ek maar net soos jy ook nog die Hemel kon proe The post Christuskind appeared first on LitNet.
View ArticleWinnie Rust se dood dompel literêre gemeenskap in rou
Winnie Rust (foto verskaf) Winnie Rust (1939–2016) Die dood van die Wellingtonse skrywer Winnie Rust het die literêre gemeenskap in rou gedompel, sê Marga Stoffer, uitgewersbestuurder by NB-Uitgewers....
View ArticleEinstein-kompetisie: Louw Claassens
Naam: Louw Claassens Departement: Soölogie en entomologie Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Beboude baaie en hoe ons bedreigde Knysna-seeperd daarin seëvier. Studievlak: Doktorsgraadstudent...
View ArticleDie uitsig
Die helder Moesel is ʼn sytak van die Ryn, met ’n ander koers en loom valleie as dié wat die slagaar van Duitsland omsoom. Wingerde bot teen die felgroen hange in rye oor die koppe geknoop soos van...
View ArticleTwisgoed van die menigte
Die uitnemende waarde van wetenskaplike bevindinge is lankal bekend aan diegene wat dit kan begryp. CM The post Twisgoed van die menigte appeared first on LitNet.
View ArticleDie konsep van 'n lewendige siel in die Bybel - Vir FC Boot
FC Boot Met betrekking tot Luk. 23:43, het jy ’n moderne vertaling gekwoteer, nl: “Ek het baie goeie nuus vir jou," het Jesus dadelik geantwoord. "Jy gaan nie meer na die doderyk toe nie. Nee, jy gaan...
View Article