Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 20659

Is ons nou rommel of nie?

$
0
0

Ek sien ons landjie se status is afgradeer na twee kerwe (punte) bo rommelstatus. Wat beteken dit nou vir ons? Ek trouens ruik 'n rot. Volgens die ekonome en slim manne is een van die vereistes jy moet as land/geldlener jou leningskuld kan delg en politiek stabiel wees en wie weet wat nog alles.

Ek het al in vorige briewe genoem ek vertrou nie die manne wat sê ons is pelle nie. Hulle het net belange, eie belange waarna omgesien moet word. As ons nou amper rommelgat is, waarom belê die Ford, BMW en ander maatskappy miljarde Euro's en Dollars in ons landjie? Ek het gehoor die Germane wil kragstasies bou en elke jakkals en muishond kom koop eiendom in die land. Dit kan wragtig nie wees vir ons arbeid wat "goedkoop" is nie. Is ons werklik so polities stabiel/onstabiel, bankrot/likied en hoe regtig is ons in onse moere in?

Ek sal nie weet nie. Die slim manne sal moet praat.

Ek het ook al vroeër geskryf die volgende manne is die groot gorrelaars tw ekonome, transportryers, "hydrolic mechanics" en assuransiesmouse.

Reuswedwerg

 

The post Is ons nou rommel of nie? appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 20659

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>