Naam: Anandi Bierman
Departement: Genetika
Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Koringluis in die visier: ons bestudeer plantpeste vir beter brood op die tafel!
Studievlak: Nadoktorale genoot
Universiteit: Universiteit Stellenbosch
• Lees nog kompetisie-inskrywings hier.
• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel!
• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.
The post Einstein-kompetisie: Anandi Bierman appeared first on LitNet.