Franschhoek Literary Festival 2016: Interview with Ann Donald
Ann Donald (photo: Izak de Vries) Ann Donald, organiser of the Franschhoek Literary Festival, tells Naomi Meyer about this year's festival. Ann, the Franschhoek Literary Festival takes place on 13, 14...
View ArticleWAT: Om Hennie Aucamp te onthou
'n Hennie Aucamp-muuruitstalling is onlangs in die biblioteek van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal onthul. Die fokuspunt van die uitstalling is 'n skets van Aucamp deur die kunstenaar Alex Emsley...
View ArticleEinstein-kompetisie: Eerste 50 inskrywings
Waaroor doen jong Afrikaanssprekendes by universiteite navorsing? Watter idees word tans deur hulle uitgedink en ontwikkel? Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in...
View ArticleRegsalmanak: "Die tjek is innie pos"
Vir sy navorsing vir die weeklikse Regsalmanak-rubrieke maak Gustaf Pienaar grotendeels van Juta Law se aanlyn biblioteek gebruik. Hierdie regsbiblioteek is ‘n omvangryke naslaanbron van hofsake,...
View ArticleEinstein-kompetisie: Stephan Erasmus
Naam: Stephan Erasmus Departement: Elektriese ingenieurswese Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Ondersoek die implementering en koste van direk-gekoppelde, kleinskaalse windturbines vir plase en...
View ArticleLitNet Akademies-resensie-essay: Soos familie deur Ena Jansen
Die foto langs die boek se omslag is deur Imke van Heerden by die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam 2016 geneem. Op dié foto verskyn Ena Jansen en langs haar staan die uitgewer van Soos familie, Protea...
View ArticleResensie: Amraal deur Marinda van Zyl
Amraal deur Marinda van Zyl (2016) Tafelberg ISBN: 9780624075615 Amraal is ‘n historiese roman met die laat 18de en vroeë 19de eeu as agtergrond, spesifiek die geskiedenis van die groepe wat met...
View ArticleIntertalige en kruiskulturele verkeer tussen Afrikaans en Nederlands in...
Intertalige en kruiskulturele verkeer tussen Afrikaans en Nederlands in Marlene van Niekerk se verhaalbundel Die sneeuslaper Louise Viljoen, Departement Afrikaans en Nederlands, Universiteit...
View ArticleInterlingual and cross-cultural movement between Afrikaans and Dutch in...
Abstract When Marlene van Niekerk’s volume of stories Die sneeuslaper [The snow sleeper] (2010) was published, several reviewers commented on the fact that the Afrikaans used in the text was...
View ArticleBoekresensie: Oorlogswinter deur Jan Terlouw
Jan Terlouw: Oorlogswinter (vertaal deur Daniel Hugo) Protea Boekhuis, 2015 (die oorspronklike Nederlandse uitgawe het in 1972 verskyn) ISBN: 9781485302346 Ek sal nie ’n oorlog oorleef nie, daarvan is...
View ArticleKristalvlakte: Onderhoud met Amy Jephta
Amy Jephta (foto: www.drama.uct.ac.za) Lees ook 'n onderhoud met Tertius Kapp Lees ook 'n resensie van Kristalvlakte Kristalvlakte: Amy Jephta gesels met Naomi Meyer Amy, wat was jou rol en...
View ArticleTeaterresensie: Kristalvlakte
Lees ook 'n onderhoud met Amy Jephta Lees ook 'n onderhoud met Tertius Kapp Kristalvlakte. Is dit iewers in die nuwe Jerusalem, daar waar die strate van suiwer goud is? Lyk nie so nie. 'n Opsomming In...
View ArticleKristalvlakte: Onderhoud met Tertius Kapp
Tertius Kapp (foto: Facebook) Lees ook 'n onderhoud met Amy Jephta Lees ook 'n resensie van Kristalvlakte Kristalvlakte: Tertius Kapp gesels met Naomi Meyer Tertius, wat was jou rol en betrokkenheid by...
View ArticlePostapartheid as wondkultuur binne ’n patologiese openbare ruimte: Mark...
Postapartheid as wondkultuur binne ’n patologiese openbare ruimte: Mark Gevisser se Lost and found in Johannesburg Leon de Kock, senior navorsingsgenoot, Departement Engels, Universiteit van...
View ArticlePostapartheid as a wound culture within a pathological public sphere: Mark...
Abstract In his work on “wound culture” and the “pathological public sphere” Mark Seltzer (1997) identifies “addictive violence” as “not merely a collective spectacle but one of the crucial sites where...
View ArticleSekurokrasie-seminaar: Julius Malema – ’n nuwe kinkel in die sekurokrate se...
So gebeur dit toe weer: ons word ’n sekurokrasie, soos in PW Botha se tyd. André Duvenhage se diepgaande studie oor die sekurokrasie in die huidige bedeling onlangs op LitNet Akademies laat opeens al...
View Article#Grabouwprotes
©David Morris Wat is die “normaal” van ’n protesaksie, soos wat Grabouw nou belewe? Dis die ritmiese woer-woer van helikopters. Dis die knal van skote, gepaardgaande met die dieper, dowwer plof van...
View ArticleTrek vertel die stories wat ons moet deel
Hierdie resensie is oorspronklik op 13 September 2013 op LitNet gepubliseer. Titel: Trek Skrywer: Winnie Rust Uitgewer: NB-Uitgewers ISBN: 9780798159333 Winnie Rust het reeds bekendheid verwerf met...
View ArticleUit die argief-onderhoud: Vrouespore deur my dorp, Winnie Rust
Oorspronklik gepubliseer op 4 Maart 2015 Winnie Rust, een van haar kleindogters, Emma, en mev Lombard, Afrikaansonderwyser by Rhenish Hoërskool in Stellenbosch (foto voorsien) Winnie Rust trap diep...
View ArticleNog 'n mite
Jy kan nie hier by die 20 verskillende nasies saamgooi in een arbitrêr begrensde gebied, 11 van die klomp tale as amptelik bepaal en hierdie deurmekaarspul dan as ’n demokrasie verklaar nie. Wat...
View Article