Eietydse kennis
Die diepsinnige besinning oor primitiewe versinsels klink baie geleerd, maar dit bly 'n redekaweling oor onsin. CM The post Eietydse kennis appeared first on LitNet.
View ArticleResensie: Hartklop deur Cecilia Steyn
Titel: Tienerhart 1: Hartklop Skrywer: Cecilia Steyn Uitgewer: Human & Rousseau, 2016 ISBN: 9780798171557 Cecilia Steyn is die ma van twee seuns en woon in Klerksdorp. Sy werk as die...
View ArticleDecolonising the curriculum: Darwin’s dangerous idea and economic development
Hierdie artikel is deel van LitNet Akademies (Opvoedkunde) se universiteitseminaar. Klik op die “University Seminar 2016”-banier hierbo om alle essays wat deel vorm van die gesprek, te lees. This...
View ArticleEinstein-kompetisie: Vonette Smit
Naam: Vonette Smit Departement: Vertaal- en Tolkstudie Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Tolkopleiding vir die toekoms: hoe rekenaars kan bydra tot meertaligheid. Studievlak: Meestersstudent...
View ArticleEinstein-kompetisie: Jaydey Sass
Naam: Jaydey Sass Departement: Afrikaans en Nederlands Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Die gebruik van Afrikaanse musiek vir die aanleer van woordeskat en uitspraak by taalverwerwingstudente....
View ArticleEinstein-kompetisie: Risha Lötter
Naam: Risha Lötter Departement: Algemene Taalwetenskap Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Sukkel tweedetaalstudente om met gesag akademies te skryf? – ‘n Blik op hoe eerstejaars hulle stemme dik...
View ArticleEinstein-kompetisie: Ruan van Breda
Naam: Ruan van Breda Departement: Ingenieurswese Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Die ontwikkeling van 'n voorwerp vermyding algoritme vir 'n hommeltuig om onafhanklike vlugte te kan ondergaan....
View ArticleEinstein-kompetisie: Rudolph Scharneck
Naam: Rudolph Scharneck Departement: Nuwe Testament Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Lied, liedere of een lied met twee name in Op. 15? Twee liedere: die lied van Moses (Eks. 15) en die lied van...
View ArticleEinstein-kompetisie: Charles Tait
Naam: Charles Tait Departement: Afrikaans Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): ʼn man het ʼn pampoen gekoop vir sy verjaardag die suffelste september.50 jaar later,daai tyd klop sy vingers steeds teen...
View ArticleEinstein-kompetisie: Lieschen Venter
Naam: Lieschen Venter Departement: Logistiek Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): 75% van SA skole onderpresteer terwyl 25% oorpresteer. Hoe hef ons die 75% op deur meer as net geld beskikbaar te...
View ArticleVrees perpetueer onkunde
Ek was so rukkie uitlandig en het so bietjie met ander dinge besig geraak. Maar soos ’n tipiese verslaafde het ek tog so nou-en-dan ingeloer op die Sê om te kyk wat al my ou vrinne aanvang. Soos baie...
View ArticleHelder opvoeding
Identifiseer die dwalinge van die verlede, en vermy dit. CM The post Helder opvoeding appeared first on LitNet.
View ArticleSpier Poetry Festival 2016: dancing in other words with photos and videos
The third Spier Poetry Festival dancing in other words, took place on Saturday, 7 May. Breyten Breytenbach Keorapetse Willie Kgositsile Dominique Botha Keorapetse Willie Kgositsile Breyten Breytenbach...
View ArticleEinstein-kompetisie: Johan Ferreira
Naam: Johan Ferreira Departement: Statistiek Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Die ontwikkeling van waarskynlikheidsverdelings om komplekse data van seine meer akkuraat te modelleer. Studievlak:...
View ArticleEinstein-kompetisie: Rudi Swart
Naam: Rudi Swart Departement: Bewaringsekologie en entomologie Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Matthee: Die Bos is 'n lewende entiteit; ons moet dit respekteer en bewaar. Kan insekte ons help...
View ArticleEinstein-kompetisie: Luther van der Mescht
Naam: Luther van der Mescht Departement: Bewaringsekologie en entomologie Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Kan ons die verspreiding van vlooie wat dien as vektore van oordraagbare siektes...
View ArticleLitNet: Jou boekbekendstelling
Breyten Breytenbach (foto: Naomi Bruwer) Klik hier om hierdie nuusbrief te lees. | Click here to view this newsletter. The post LitNet: Jou boekbekendstelling appeared first on LitNet.
View ArticleHendrix se "Voodoo child" ontmoet Händel se Messias
Londen is 'n stad wat sy beroemdes eer. Jimi Hendrix is steeds een van die grootste inspirasies vir rockkitaarspelers in die wêreld. Die stad Londen het onlangs besluit om ‘n museum ter ere van Hendrix...
View Article#GelykeKanse: FW de Klerk leen sy steun aan die inisiatief
Voormalige president FW de Klerk het sy steun verleen aan die veldtog genaamd Gelyke Kanse, wat deur ’n groep besorgde Suid-Afrikaners van stapel gestuur is om Afrikaans se gelyke status gesamentlik...
View ArticleDie Afrikaanse Taalraad herdenk die 91ste bestaansjaar van Afrikaans as...
Die 8ste Mei bied 'n geleentheid om nie net die bestaan van Afrikaans as amptelike taal te vier nie - 'n status wat die taal vanjaar reeds vir 91 jaar beklee - maar ook die ontstaan van Afrikaans as...
View Article