Einstein-kompetisie: Nicola van der Westhuizen
Naam: Nicola van der Westhuizen Departement: Bedryfsielkunde Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Die gehalte van basiese onderwys in Suid-Afrika is ʼn tameletjie: rus alle onderwysers toe om die...
View ArticleEnkele perspektiewe op waardigheidsdoding (eutanasie)
Fotobron: emotionalprocessing.org Lees ook: Waardigheidsdoding (eutanasie) Die wil om te oorleef manifesteer normaalweg as ʼn basiese primêre motiverende faktor wat uitermate sterk by die mens...
View ArticleSpier Poetry Festival: Quick Q&A with Hans C ten Berge
Is something always lost in translation? Yes, something may be lost in translation ... However, after having translated many, many poems and poets (from the English, Spanish, Nahuatl-Aztec) my...
View ArticleWat een schrijverschap in stand houdt en versterkt
Die bekroonde Nederlandse digter Hans C ten Berge neem hierdie week deel aan die dansende digtersfees op Spier-landgoed. Hy deel met LitNet-lesers sy wenke vir standhoudende kreatiewe skrywerskap. Wat...
View ArticleDie probleem met die verset teen die US se taalbeleid
Het julle die nuusberigte en TV-dekking oor die studente-optogte, kompleet met plakkate waar die behoud van Afrikaans by Maties bepleit word, gesien? Of die sit-ins op die Rooi Plein en in die rektor...
View ArticleGraad 6: Toetse, vraestelle en memoranda
Bron: mentalfloss.com Is daar 'n graad 6-leerder in jou huis? Hier is gratis toetse, eksamenvraestelle en memoranda. Die volgende vakke se vraestelle is ter sprake: Afrikaans Engels Xhosa Sotha...
View ArticleEllendig agteruitstrewend
'n Menigte aardbewoners sal sterf vir die reg om irrasioneel te bly. CM The post Ellendig agteruitstrewend appeared first on LitNet.
View ArticleSpier Poetry Festival 2016: Poets’ Welcome Dinner
dancing in other words / dansende digtersfees is an annual international poetry event, curated by Breyten Breytenbach, Dominique Botha and composer Neo Muyanga. This year's participating poets were...
View ArticleDie einde van transendensie in Kontinentale godsdiensfilosofie?
Die einde van transendensie in Kontinentale godsdiensfilosofie?1 Anné H. Verhoef, Noordwes-Universiteit LitNet Akademies Jaargang 13(1) ISSN 1995-5928 Die artikel sal binnekort in PDF-formaat...
View ArticleThe end of transcendence in continental philosophy of religion?
Abstract This article’s primary thesis is that the shift in meaning of the concept of transcendence – especially in Continental philosophy of religion – is of such a nature that one might question...
View ArticleDie 2016 Ingrid Jonker-prys vir Engelse poësie is bekend
Thabo Jijana wen die 2016 Ingrid Jonker-prys vir Engelse poësie. Thabo Jijana se bundel Failing Maths and My Other Crimes is pas aangewys as wenner van die 2016 Ingrid Jonker-prys vir Engelse poësie....
View ArticleVideo: Johan C Bakkes lees voor uit Openbaring
Johan C Bakkes se reisroman Openbaring is onlangs by die Wild Clover Bierbrouery bekendgestel. Video: Johan lees voor uit Openbaring Mandi Engelbrecht en Dana Snyman Etienne Bloemhof Gert Vlok Nel...
View ArticleVideo: Breyten Breytenbach se dubbele boekbekendstelling
Breyten Breytenbach se versamelbundel die singende hand, sowel as sy jongste bundel na-dood is Woensdag by Protea Boekwinkel op Stellenbosch bekendgestel. Breytenbach het met Louise Viljoen gesels. The...
View ArticleOor liefde, oor verlies en oor Plant vir my 'n boom, André
'n Toneel uit Plant vir my 'n boom, André (foto verskaf) Die gesprek tussen my en Karina M Szczurek begin November 2014 op Twitter. Ons twiet vir twee of drie maande oor ons gemeenskaplike uitgewer,...
View ArticleProtes by die Dansende Digtersfees
Maram al-Massri (foto: Naomi Bruwer) Hoe lyk die wêreld waarbinne ons leef? Niemand weet nie. Ons beskou dit deur die skerms van slimfone. Ons leef onmiddelliker as vroeër; deel links en regs likes en...
View ArticleDie erdwurm
Angus skryf (http://www.litnet.co.za/die-bybel-en-ewolusie/): “O, die erdwurm kan nie homoseksueel wees nie al wil hy/sy/dit ook hoe graag.” Wat hy verseg het om bykomstig te noem is dat die erdwurm...
View ArticleDie morele “hoë grond” in Suid-Afrika
Die afgelope tyd is daar in die openbaar, op sosiale media en ander plekke verskeie uitlatings wat bevestig waar die “morele verhewe posisie” tans manifesteer. Dit is duidelik dat dit gesetel is met...
View ArticleMunisipale verkiesing 2016
Sonder enige twyfel funksioneer die opposisiepartye met welslae in die parlement, en hou hulle die ANC regering op hulle tone. Dit sluit onder andere die meerderheid opposisie partye hoofsaaklik onder...
View ArticleTransformasie, sport en politiek
Het die Suid-Afrikaanse Rugby-unie (SARU) ’n geleentheid gemis om van die politieke druk te ontsnap? SARU het die bestuur van die Southern Kings, gesetel in die Oos-Kaap onlangs oorgeneem. Die...
View Article’n Mite
Dikwels, op die radio en televisie, wanneer die gesprek oor Afrikaans gaan, word aan die gas gevra of Afrikaans gaan oorleef. Die antwoord is altyd “ … solank die taal nog gepraat word sal hy nie...
View Article