Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die WAT bly "verstommend gesond as neëntigjarige"

Johan Holtzhausen, Deon Meyer, Marianne Vorster, Rufus en Ilse Gouws, Tersia en Willem Botha, hoofredakteur en uitvoerende direkteur (foto verskaf) Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal het onlangs as...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Regsalmanak: Die vere maak die voël

Vir sy navorsing vir die weeklikse Regsalmanak-rubrieke maak Gustaf Pienaar grotendeels van Juta Law se aanlyn biblioteek gebruik.  Hierdie regsbiblioteek is ‘n omvangryke naslaanbron van hofsake,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dene Smuts: ook die joernalis wat ‘n verskil wou maak

Dene Smuts (foto: SABC News, YouTube) My eerste indrukke Vrydag met die nuus van Dene Smuts se dood was een van skok. Skok oor die skielikheid van haar heengaan, maar ook die skok van ‘n geweldige...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

The removal of art at UCT: interview with Wamuwi Mbao

Wamuwi Mbao Also read: The removal of art at UCT, interview with Alex Dodd Also read: The removal of art at UCT, interview with Marilyn Martin Also read: Oor die sin en sinloosheid van kunsverbranding...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

The removal of art at UCT: interview with Zamansele Nsele

  Hierdie artikel is deel van LitNet Akademies (Opvoedkunde) se universiteitseminaar. Klik op die “University Seminar 2016”-banier hierbo om alle essays wat deel vorm van die gesprek, te lees. This...

View Article


Winterskool met trots in 2016 aangebied

  31 jaar nadat die eerste Herfsskryfskool op Potchefstroom aangebied is (in April 1985), maak die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit steeds so – hierdie jaar met ’n Winterskool. Dosyne...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

The removal of art at UCT: interview with Sharlene Khan

Hierdie artikel is deel van LitNet Akademies (Opvoedkunde) se universiteitseminaar. Klik op die “University Seminar 2016”-banier hierbo om alle essays wat deel vorm van die gesprek, te lees. This...

View Article

Jan Rap se onlogiese christen-logika op 28 April

Jan Rap, vir iemand wat al hoog opgegee het oor sy eie logika, vaar jy nie baie goed in hierdie skrywe van jou nie. (Kommentaar op Dirk Rigter se JC brief, 28 deser.) Eerstens sien ek jy verwar...

View Article


Werk?

Rede Nr 5306 waarom die Afrikaners gefok is in hierdie land (en hierdie het vandag plaasgevind) : "Ek soek werk meneer. Het meneer vir my werk?" "Nee. Ek het reeds te veel mense in diens en ek het...

View Article


Ek vind dit oulik

Dat daar hulp vir Angus “van onder af” opduik, ’n noodoproep aan mede-ateïste om moedige Angus by te staan in sy verbete afwering van die “christelike aanslag”. Daar sal weer groot gewag gemaak word...

View Article

The assessment of home languages in the South African National Senior...

Abstract High-stakes tests, such as exit-level examinations for school leavers, demand fairness in every respect. The examination of first languages, referred to as home languages (HL) in South Africa,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bekendstellingsgeleentheid van Hilda Smits se die bome reusagtig soos ons was...

die bome reusagtig soos ons wasHilda SmitsProtea BoekwinkelISBN: 9781485306405 Hilda Smits is al sedert 2009 'n gereelde wenner van die poësie-afdeling van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging se...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jozi Literary All Stars: 3 May 2016

6 Novelists Six award-winning Johannesburg novelists, Fred Khumalo, Harry Kalmer, Ivan Vladislavic, James Whyle, Kleinboer and Yewande Omotoso will be reading new and published work at David Krut...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Video: Heilna du Plooy se roman Die taal van been word bekendgestel

Heilna du Plooy se roman Die taal van been het pas by Litera Publikasies verskyn. Chris van der Merwe het met haar daaroor gesels by die bekendstelling in Protea Boekwinkel, Stellenbosch. Heilna du...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Suidoosterfees 2016: Hoogtepunte op die feesprogram

Die Suidoosterfees 2016 vind plaas van 27 April tot 2 Mei 2016. Hier is die volledige program. Hieronder is 'n paar feeshoogtepunte: JAKES GERWEL-GESPREKKE District 6 Museum Homecoming Centre...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Op hierdie Dinsdag

  (Met apologie aan Wolfgang Borchert) "Dié land vra water en hy kry bloed" – Breyten Breytenbach, 1976 ’n Week het een Dinsdag. ’n Jaar, ’n halwe honderd. ’n Rewolusie het baie Dinsdae. Op hierdie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US-taalbeleid: Benjamin Kock reageer op Anton van Niekerk

Hierdie artikel is deel van LitNet Akademies (Opvoedkunde) se universiteitseminaar. Klik op die “University Seminar 2016”-banier hierbo om alle essays wat deel vorm van die gesprek, te lees. This...

View Article


My eerste keer (Deel II)

Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Willem Samuel: "Dis beter om aan die songs te dink as sketse"

Die grafiese kunstenaar en musikant Willem Samuel het pas sy eerste EP, Langafstand, uitgereik. Hy beantwoord ’n paar vrae. Baie geluk met die uitreiking van jou debuut-EP, Langafstand. Die tunes is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Einstein-kompetisie: Andrea Scholtz

Naam: Andrea Scholtz Departement: Wiskunde en toegepaste wiskunde Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Wiskunde en kieme: Is die voorspelling van siekteverspreiding onder mense moontlik wanneer die...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>