Die anatomie van selfhaat
Deesdae sien ‘n mens dit al hoe meer: ‘n Groep oproerige studente span saam om die Afrikaanse taal en kultuur by ‘n betrokke universiteit tot niet te maak en, voorwaar, ‘n groep Afrikaanse akademici...
View ArticleOor die sin en sinloosheid van kunsverbranding
Lees ook: An interview with Alex Dodd Lees ook: An interview with Edward Tsumele Lees ook: An interview with Marilyn As mens die woord “kunsverbranding” hoor, dink mens amper outomaties aan die kuns-...
View ArticleUS-taalbeleid: Kommentaar op die US se konsep-taalbeleidvoorstel deur Christo...
Die ondergetekende was lid van ’n driepersoonkomitee wat namens die Gelyke Kanse-inisiatief omvattend kommentaar lewer op die konsep-taalbeleid van die US, en steun dit volmondig. Ek vind dit nogtans...
View ArticleUS-taalbeleid: Afrikaanse Taalraad se reaksie
Die US se konseptaalbeleid bevat ’n kloeke verbintenis tot ’n “meertalige” bestel, die “handhawing” van Afrikaans in sy volle diversiteit en die ontwikkeling van Xhosa as ’n akademiese taal. Die...
View ArticleNuut
Kennis van die werklikheid is steeds 'n seldsame verskynsel. Die meeste mense kleef nog aan die Primitiewe. CM The post Nuut appeared first on LitNet.
View ArticleAteïs, wie is ek om jou te veroordeel?
Jy wat my Here Jesus Christus elke dag hier kruisig, vir my nè, is die woorde van Paulus in sy brief aan die Korintiërs, op die punt af: “ die boodskap van Christus is wel onsin vir dié wat verlore...
View ArticleVerstandiges weet
Niemand kan verstandig wees as hy nie weet wanneer hy lieg of belieg word nie. CM The post Verstandiges weet appeared first on LitNet.
View ArticleBoekresensie: Omega, oor en uit deur François Verster
Titel: Omega, oor en uit Skrywer: François Verster Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624072614 ’n Koffiewinkel in ’n winkelsentrum in die Kaap se noordelike voorstede is die gepaste plek om François...
View ArticleEpisode vier: In die middel van my tuin staan daar vir altyd ’n ryding
Die dae was skynbaar goed; die kalmte en wyn soet ... Teen die einde van my derdejaar het wat eens ’n “surfer-image” jongman was, verander na ’n besige belangrike en ge-agte rolspeler in die...
View ArticleOor bome en oor die bome reusagtig soos ons was
die bome reusagtig soos ons was Hilda Smits Protea Boekwinkel ISBN: 9781485306405 Hilda Smits se digbundel die bome reusagtig soos ons was het onlangs by Protea verskyn. Sy gesels met Naomi Meyer oor...
View ArticleJuryrapport: Paul Snoekprijs 2016
De jury voor de Paul Snoekprijs 2016 zag zich geplaatst voor een omvangrijke taak: meer dan 300 bundels, gepubliceerd in de jaren 2013, 2014 en 2015 – het bereik van deze driejaarlijkse poëzieprijs –...
View ArticleOscar vs The Truth: Oscar Pistorius se moordsaak ondersoek
Omstrede en onopgeloste moorde bly nou maar eenmaal boeiende leesstof. Twee sulke gevalle is die moorde op Inge Lotz en Reeva Steenkamp. In beide gevalle is daar ná die moorde en hofsake steeds meer...
View ArticleUitnodiging om aan die 2016 McGregor Gedigtefees deel te neem
Ons is bly om aan te kondig dat die volgende McGregor Gedigtefees vanaf 26 tot 28 Augustus 2016 sal plaasvind. Digters (internasionaal en plaaslik, gepubliseerd en ongepubliseerd) wat graag oorweeg...
View ArticleFranschhoek Literary Festival 2016: Festival highlights
The Franschhoek Literary Festival will take place on 13, 14 and 15 May 2016. Festival highlights include: Witnessing the past How we remember the past depends on who is writing the histories. In a...
View ArticleDie tante uit Nederland as liminale karakter in Etienne van Heerden se...
Die tante uit Nederland as liminale karakter in Etienne van Heerden se Kikoejoe (1996) en 30 nagte in Amsterdam (2008) Joan-Mari Barendse, Departement Afrikaans en Algemene Literatuurwetenskap,...
View ArticleBoekresensie: Marga & Henriëtte, in die skadu van skisofrenie deur Marga van...
Marga & Henriëtte. In die skadu van skisofrenie Marga van Rooy en Henriëtte Boot LAPA Uitgewers ISBN: 9780799374988 Ek was bevoorreg om onlangs tydens die US Woordfees in Stellenbosch ʼn verhoog...
View ArticleThe aunt from the Netherlands as a liminal character in Etienne van Heerden’s...
Abstract In this article I explore the role and function of the characters Aunt Geertruida in Kikoejoe (1996, published in English as Kikuyu in 1998) and Aunt Zan in 30 nagte in Amsterdam (2008,...
View ArticleWaar is ons manlike amateurbakkers?
Suurdeegversorging is ’n ware teken van toewyding wat joernalis Clifford Roberts en ’n paar van sy manlike vriende toon. Hy wonder egter of hulle werklik só in die minderheid is as wat die tweede...
View ArticleUS-taalbeleid: Op soek na 'n ronde tafel
Danny Titus (foto: Naomi Bruwer) Die LitNet-gesprekke oor die US se voorgestelde taalbeleid bied stimulerende leesstof. Breytenbach skop af met 'n aandrang op die erkenning en versterking van...
View ArticleJy het 'n wenresep!
Carmen Niehaus (fotobron: http://www.viatv.co.za) Carmen Niehaus vertel vir Naomi Meyer, en vir enigeen wat glo hulle het 'n wenresep, van die vyf-sterre-beginsel wat sy op die kanaal Via se...
View Article