koedoes
Foto: wikipedia soggens skuif die son ons voete warm tot in die sy, waar ons strepe hang ons is bokke, koedoes in die heelal uitgesprei oor die koppe, die rante, hange, valleie, klowe, kranskoeltes,...
View ArticleFoto's: WOORDtroFEES 2016
Die wenners van vanjaar se WOORDtroFEES is Maandag 18 April tydens 'n geleentheid in die Stellenbosch Stadsaal aangekondig. Die WOORDtroFEES, geborg deur die ATKV, gee erkenning aan die uitblinkers van...
View ArticleFoto’s en videos AKA 2016: Zuilenzaal
Die Zuilenzaal was die hooftuiste vir gesprekke, lesings en voorlesings by die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam 2016. Loer watter bekende gesigte in hierdie saal opgetree het en klik ook hier om te...
View ArticleFoto’s AKA 2016: Grote Zaal
Die Grote Zaal in die Compagnietheater was die hooftuiste vir musiekoptredes by die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam 2016. Loer watter bekende gesigte in die groot teatersaal opgetree het en klik ook...
View ArticleFoto’s AKA 2016: Zuid-Afrikahuis
‘n Poësiewerkswinkel het die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam die aand van 7 April 2016 by die Zuid-Afrikahuis ingelei. Die werkswinkel – aangebied deur Antjie Krog – het voornemende digters van...
View ArticleFilmresensie: The Jungle Book (2016)
Regisseur: Jon Favreau Kamerawerk: Bill Pope Draaiboek: Justin Marks Rolverdeling: Neel Sethi; stemwerk deur Bill Murray, Ben Kingsley, Idris Elba, Lupita Nyong’o, Scarlett Johansson, Giancarlo...
View ArticleAlle foto’s: Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam 2016
Sewentiende-eeuse kanaalring, Amsterdam Die AKA (Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam) het van 7 tot 11 April 2016 in Amsterdam plaasgevind. Die klem van die fees het op volhoubare bande tussen...
View ArticleWit Afrikaan. Trots seg hy.
Waarom mens deesdae jouself bevind in situasies waar arbeid nie net meer duur is nie maar moer skaars raak is iets waaroor ek my nie veel meer oor wil uitlaat nie want die politici, die denkers en...
View ArticleKakofoniese kabaal
Woorde word nou hoofsaaklik gebruik vir fiksie, malle onsin, redelose verskille en geskille, en 'n groot skaamtelose lawaai. CM The post Kakofoniese kabaal appeared first on LitNet.
View ArticleEpisode drie: In die middel van my tuin staan daar vir altyd ’n ryding
Terwyl ek hier sit en aan die herinneringe van my voertuie en die kaskenades in, om en met hulle herkou, sak daar ’n lap van skuld oor my gemoed neer. Voordat ek my heel eerste voertuig met my eie...
View ArticleSpier Poetry Festival: Quick Q&A with Georges Lory
Why is poetry, and the celebration of poetry, important to you? Poetry is a desperate move to express what we can't express. Is it a poet's responsibility to write engaged literature? Engaged...
View ArticleSpier Poetry Festival: Quick Q&A with James Matthews
Why is poetry, and the celebration of poetry, important to you? putting words into poetry is expressing myself in a manner that i would not use in conversation. it becomes celebratory and important to...
View ArticleDie Taaldebat op US en die belang van moedertaalonderrig vir enige taalplan
Die huidige taaldebat op die US laat my dink aan twee honde wat oor ‘n been baklei. Heinrich Wyngaard het onlangs in ‘n artikel in City Press daarop gewys dat taalvoorkeure aan die US wel...
View ArticleATKV Sêr – pitchy, contested, yet harmoniously resilient
The recent widespread calls for transformation at universities have started a probe into aspects of extra-curricular programmes on campuses. Last week the University of the Free State’s SRC made the...
View ArticleTerugvoer op Konseptaalbeleid van die Universiteit van Stellenbosch
http://www.akademie.co.za/ Die Konseptaalbeleid van die Universiteit Stellenbosch verskyn hier. Inleiding Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK) se hoofdoelstelling is die...
View ArticleLitNet: Jou woordtrofee
Klik hier om hierdie nuusbrief te lees. | Click here to view this newsletter. The post LitNet: Jou woordtrofee appeared first on LitNet.
View ArticleGelyke Kanse ontvang internasionale steun: JM Coetzee en Robin Renwick steun...
Die Nobelpryswenner JM Coetzee en die bekende Britse oud-diplomaat lord Robin Renwick het hul steun verleen aan die veldtog om Afrikaans se gelyke status met Engels as onderrigtaal aan die...
View ArticleNatuurwette, Kreasioniste, en oorsaak en gevolg
Kreasioniste is erg lief daarvoor om tegniese jargon te gebruik in hulle skrywes. Hulle dink so sal hulle akademiese geloofwaardigheid bekom. By nadere ontleding blyk dit dat hulle nie ʼn snars...
View ArticleWord gerus vriendelik
Dit is onsinnig om oor oortuigings te twis. Die werklikheid gaan in elk geval gebeur. CM The post Word gerus vriendelik appeared first on LitNet.
View ArticleUS-taalbeleid: Die US-konvokasie se kommentaar op die US-bestuur se...
Namens die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch onderskryf ons, die Konvokasiebestuur, hiermee die Gelyke Kanse-veldtog teen die Universiteit Stellenbosch (US) se voorgenome taalplan. Ons is...
View Article