‘n Poësiewerkswinkel het die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam die aand van 7 April 2016 by die Zuid-Afrikahuis ingelei. Die werkswinkel – aangebied deur Antjie Krog – het voornemende digters van Nederland en Suid-Afrika die kans gebied om hulle eie werk voor te dra en terugvoer van Krog en ander deelnemers te ontvang. Die deelnemers het ook, as ‘n groep, saam twee gedigte geskep.
- Die AKA Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam het van 7 tot 11 April 2016 in Amsterdam plaasgevind. Klik hier vir nog foto’s van die fees.
The post Foto’s AKA 2016: Zuid-Afrikahuis appeared first on LitNet.