The removal of art at UCT: Marilyn Martin's response
Also read: An interview with Alex Dodd Also read: An interview with Edward Tsumele Hans Pienaar asked Marilyn Martin about her view regarding the removal of artworks at the University of Cape Town...
View ArticleAKA 2016: Hulde aan een onvervangbaar kopstuk van de Zuid-Afrikaanse Literatuur
Laura Engels (foto: Facebook) De laatste reis van André P Brink: herdenking, Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam 2016 Marita van der Vyver oor André P Brink by die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam...
View ArticleWOORDtroFEES 2016: Wenners
Die sewende jaarlikse WOORDtroFEES, ondersteun deur die ATKV, is Maandagaand tydens ’n geleentheid by die Stellenbosse Stadsaal oorhandig. Die akteurs Marlo Minnaar en Esther von Waltsleben het as...
View ArticleUS-taalbeleid: Die syfers vertel ’n storie
Die dinamika van die taalstryd op die US kan met ’n paar tabelle vertel word. 1. Daar is eerstens die vlug van Engelse studente, van wie die groot meerderheid wit is, na die US. Tabel 1 beeld dit uit....
View ArticleFoto-onderhoud: Keina Swart oor Koms van die biblioteekbus
Koms van die biblioteekbus en ander stories Keina Swart Naledi ISBN: 9780928316377 Naomi Meyer vra Keina Swart uit oor Keina se bundel Koms van die biblioteekbus. Waar het jy grootgeword en hoe...
View ArticleHeita, Pappiepiet my bru'!
"Heita, Pappiepiet my bru'!" Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers Piet Croucamp Universiteitseminaar "Taal en kultuur het, soos verskeie ander ismes, ’n...
View ArticleAnthony Pym se lesing: The role of translation in language policy
'n Foto van Anthony Pym - en in die agtergrond 'n dorpie in die berge van die Kataloniese landskap (fotobron: http://forum.xcitefun.net/the-strange-of-perilous-cliff-towns-t44075.html) Anthony Pym het...
View ArticleOnvryheid van spraak
In die Groot Afrikaans behoort daar glo net gespreek en gepreek te word oor sake wat nooit kan bestaan nie. Intelligensie en insig blyk totaal oorbodig te wees. CM The post Onvryheid van spraak...
View ArticleWaa is JC dan nou?
Ek sit en kyk nou vir die Sondagaand-Freek-regstreeks program met die een of ander Kerkman wat weer wil hoog opgee oor moraliteit en wat Zuma nou moet doen/moes gedoen het. En toe wonder ek: Is dit nie...
View ArticleEpisode twee: In die middel van my tuin staan daar vir altyd ’n ryding
Episode twee. Lees episode een hier. Dit was nie die eerste of enigste keer wat ek ’n tienrandboete gekry het nie. ’n Jaar of twee vantevore het ek op twee geleenthede die wet oortree en met ’n stywe...
View ArticleAnne Landsman to speak at Jewish Literary Festival
Anne Landsman There is an abiding legacy of Jews and words and the Jewish Literary Festival will explore the rich tradition of disputation, debate and dialogue with over 45 events that span Sunday May...
View ArticleUS Woordfees 2016: Kook saam Kaaps wen 'n WOORDtroFEE
Die US Woordfees het op 18 April 2016 die jaarlikse WOORDtroFEES oorhandig. Die gewildste boek in die leefstylkategorie was Kook saam Kaaps deur Koelsoem Kamalie en Flori Schrikker. Lees ook 'n...
View ArticleHygliteratuur: My eerste keer
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit...
View ArticleDie hadeda as liminale dier in Kaar van Marlene van Niekerk
Die hadeda as liminale dier in Kaar van Marlene van Niekerk Marius Crous, Departement Tale en Letterkunde, Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit, Port Elizabeth LitNet Akademies Jaargang 13(1)...
View ArticleLitNet: Jou AKA
Klik hier om hierdie nuusbrief te lees. | Click here to view this newsletter. The post LitNet: Jou AKA appeared first on LitNet.
View ArticleUS-taalbeleid: Breyten Breytenbach reageer op Anton van Niekerk se brief
Vir professor Anton van Niekerk Filosofie Stellenbosch Universiteit Geagte prof Van Niekerk Dankie vir u besadigde en redelike repliek op my skrywe gerig aan die rektor van u universiteit. Dis ten...
View ArticleSo onthou ek Hennie Aucamp
Om Hennie Aucamp te onthou Samesteller: Danie Botha Protea Boekhuis ISBN: 9781485304746 Om Hennie Aucamp te onthou, saamgestel deur Danie Botha, het onlangs by Protea Boekhuis verskyn. Hieronder deel...
View ArticleThe hadeda as liminal animal in Kaar by Marlene van Niekerk
Abstract The aim of this article is to analyse one of the longer poems in Marlene van Niekerk’s latest collection of poetry, namely Kaar (Cirque and/or Creel). In this collection the interaction...
View ArticleBook review: Ontdekkingsreisiger of Soldaat? Die Verkenningstogte van Robert...
Ontdekkingsreisiger of Soldaat? Die Verkenningstogte van Robert Jacob Gordon (1743–1795) in Suider-Afrika. Oorspronklike titel: Een Nederlander in de wildernis, de ontdekkingsreizen van Robert Jacob...
View ArticleBietjie bietjie maak baie
In die hemel was hy nie ’n god nie, skaars ’n held. Maar hy was die koning. Soek was sy twaalfde dogter, gebore van sy twaalfde vrou. Dogters word nie prinse nie, nie eens in die hemel nie. Hulle sê sy...
View Article