Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 20654

Hygliteratuur: My eerste keer

$
0
0
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.

Ek sit in die coffee shop so op my senuwees soos nog nooit. Ons het nou al 'n paar maande op die dating website gesels. Jy klink na 'n nice ou en jou profile pic is sexy. Jy is 37 en met ons geselsies het jy baie ervare geklink. Ek is net 23 en het nog nooit verder as vry en voel-voel gegaan nie. Ek is in 'n baie konserwatiewe huis grootgemaak.

Ek sien jy kom om die hoek aangestap. Begin wonder of dit nie 'n fout was nie. Dis my laaste kans om te ontsnap, maar ek weet eintlik ek sal nie kop uittrek nie. Ek wag al solank vir die dag wat dit my eerste keer gaan wees.

Jy het my belowe jy sal dit spesiaal maak en saggies met my werk. Ek sien jy is nou by die tafel en ek weet nie wat om te sê nie. Jy breek die ys toe jy gaan sit en met n stout glimlag vir my sê: "Jy is nog mooier as wat jy op jou profile pic is." Ek is bly die ys is gebreek en my asemhaling raak weer normaal.

Jy stel voor dat ons eers koffie bestel voor ons na die strandhuisie toe gaan wat jy vir ons gehuur het. Terwyl ons koffie drink begin jy my toets met jou tone wat opbeweeg tot net onder my minirok. Dankietog hier is n tafeldoek dat niemand kan sien hoe jy jou voet hoër opbeweeg tot jy op my panty is nie. Jy sê met 'n hees stem vir my: "Jy het die waarheid gepraat toe jy sê dat jy sooo vinnig nat raak." Ek giggel net en antwoord: ek het nog nooit vir jou gejok nie.

Jy vra vir die kelner om die rekening te bring en sit sommer net n R100 neer. Mens kan sien jy het nie nou die geduld om vir kelners te wag nie.

 Jy trek my op en ons stap saam uit met jou hand styf om myne. Jy maak jou BMW se deur vir my oop en ons begin gesels net oor alledaagse goedjies terwyl jy na die strandhuisie toe bestuur. Jou een hand is op die stuurwiel en jou ander een beweeg na my been toe. Ek giggel net en sê: "Jy laat ook nie op jou wag nie." Jou hand streel oor my knieë en kom al hoe nader aan my panty. My asemhaling raak mal. Ek sien jy gaan my elke keer so terg. Ek besluit nou gaan ek nie op my laat wag nie. Druk my bene styf teen mekaar dat jou hand aan my panty moet raak. Ewe skielik stop jy en ek sien ons is by die strandhuisie.

 Word vervolg ...

The post Hygliteratuur: My eerste keer appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 20654

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>