Heilna du Plooy se roman Die taal van been het pas by Litera Publikasies verskyn. Chris van der Merwe het met haar daaroor gesels by die bekendstelling in Protea Boekwinkel, Stellenbosch.

Heilna du Plooy

Theresa Papenfus, Litera Publikasies

Tyd vir boeketeken
The post Video: Heilna du Plooy se roman Die taal van been word bekendgestel appeared first on LitNet.