Naam: Nicola van der Westhuizen
Departement: Bedryfsielkunde
Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Die gehalte van basiese onderwys in Suid-Afrika is ʼn tameletjie: rus alle onderwysers toe om die bul by die horings te pak.
Studievlak: Doktorsgraadstudent
Universiteit: Universiteit Stellenbosch
• Lees nog kompetisie-inskrywings hier.
• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel!
• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.
The post Einstein-kompetisie: Nicola van der Westhuizen appeared first on LitNet.