Die Universiteit van Johannesburg het in 2000 twee pryse vir skryfwerk in Afrikaans ingestel. In 2016 is hierdie pryse toegeken aan Ena Jansen se Soos familie en Roela Hattingh se Kamee.
Lees: Die commendatio oor Soos familie deur Ena Jansen.
Lees: Die commendatio oor Roela Hattingh se Kamee.
Lees ook: Ena Jansen se dankwoord by ontvangs van haar prys.
Hier is foto's van die prysoorhandigingsgeleentheid op 14 Mei 2016.
The post Foto's: UJ-pryse 2016 appeared first on LitNet.