Naam: Manitza Kotze
Departement: Godsdiens en Teologie
Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Help die klassieke Christelike kategorieë van sonde as hubris of luiheid ons etiese nadenke oor moderne biotegnologie?
Studievlak: Nadoktorale genoot
Universiteit: Universiteit van Wes-Kaapland
• Lees nog kompetisie-inskrywings hier.
• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel!
• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.
The post Einstein-kompetisie: Manitza Kotze appeared first on LitNet.