Naam: Jessica Vervalle
Departement: Genetika
Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Wie wil weet wat was doen? Die ontdekkingstog na die beskermende funksie en oorerwing van die druiwekorrel se natuurlike waslaag.
Studievlak: Doktorsgraadstudent
Universiteit: Universiteit Stellenbosch
• Lees nog kompetisie-inskrywings hier.
• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel!
• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.
The post Einstein-kompetisie: Jessica Vervalle appeared first on LitNet.