Naam: Elizabeth Deysel
Departement: Afrikaans en Nederlands
Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Kan rekenaargesteunde tolkopleiding bydra tot die ontwikkeling van selfassesseringsvaardighede in professionele tolke?
Studievlak: Meestersstudent
Universiteit: Universiteit Stellenbosch
• Lees nog kompetisie-inskrywings hier.
• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel!
• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.
The post Einstein-kompetisie: Elizabeth Deysel appeared first on LitNet.