Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tien vrae: Riette Rust oor Vlees en bloed

  Vlees en bloed Riette Rust LAPA Uitgewers ISBN: 9780799374995 Skrywers oor hul nuwe boeke: Riette Rust oor Vlees en bloed. Riette, jou boek Vlees en bloed het onlangs verskyn. Dit klink lyflik en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Liewe Heksie: Flower Power – ‘n amperse pantomime in Brooklyn

  Pretoria: Brooklyn Teater - 19 April - 1 Mei, (012) 460 6033 & aanlyn by www.brooklyntheatre.co.za Ook genomineer vir 4 kykNET Fiesta-toekennings, 1 Fleur du Cap en 1 Kanna. Lees ook: Gesprek...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Herdenkingsalbum met Ingrid Jonker se gedigte

  Lees 'n onderhoud met Ingrid Jonker se dogter. Flamedrop reik binnekort, in samewerking met befaamde digter Ingrid Jonker se dogter Simone (en haar man Ernesto van Sound Action), 'n baie opwindende...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie: Portrette in my gang deur Dolf van Niekerk

Portrette in my gangDolf van NiekerkProtea Boekhuis ISBN 9781485302308 Portrette in my gang is ’n welkome toevoeging tot die oeuvre en laatwerk van die veelbekroonde skrywer, digter en dramaturg Dolf...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gedig: "Aandster"

Foto: wikipedia   vir Leandro   My Seun, in die testament van my tyd bemaak ek aan jou                                     'n ster                                                :Hesperos: snags kom...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boekresensie: Springbokrugby-vasvra deur Pierre François Massyn

  Titel: Springbokrugby-vasvra Skrywer: Pierre François Massyn Uitgewer: Penguin Random House ISBN: 978177022992  Dit is altyd 'n plesier wanneer 'n boek wat deeglik nagevors is en lekker lees, op jou...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gelyke Kanse-inisiatief bou momentum: Breyten Breytenbach rig ope brief aan...

Die alombekende Suid-Afrikaanse digter, Breyten Breytenbach, en vele ander bekendes uit ’n verskeidenheid sektore het so pas ’n inisiatief geloods om te verseker dat Afrikaans in die toekoms ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Foto's: Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam 2016

Die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam het van 8 tot 10 April 2016 plaasgevind. LitNet het foto's geneem.  Feesgangers: Grote Zaal, het Compagnietheater Randall Maarman en Ilse Roos Grawemaker het Antjie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers

Dit was nog altyd so dat ’n redelike stem die beste kans het om na geluister te word. Breyten Breytenbach het tans veel te sê oor Afrikaans, byna altyd met bytende sarkasme en ’n leksel...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Departement Afrikaans en Nederlands gesels oor Soweto-opstande, vyftig...

Op 7 April het die Universiteit Stellenbosch se Departement Afrikaans en Nederlands hulle weeklikse middaguurgesprek gewy aan ’n gesprek tussen studente oor die vyftigjaarherdenking van die opstande in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Review: Affluenza by Niq Mhlongo

Photo of Niq Mhlongo: laurenbeukes.com Affluenza: Short stories Niq Mhlongo Kwela EAN: 9780795706967 Every new book by Niq Mhlongo is literature to my ears. His three novels, Dog eat dog (2004), After...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Regsalmanak: Produkaanspreeklikheid, toe en nou

  Vir sy navorsing vir die weeklikse Regsalmanak-rubrieke maak Gustaf Pienaar grotendeels van Juta Law se aanlyn biblioteek gebruik.  Hierdie regsbiblioteek is ‘n omvangryke naslaanbron van hofsake,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mars en opposisie vir Angus

Beste Angus, Ek verwys na jou navraag en maak verskoning dat ek nie my antwoord onder jou kommentaar/navraag plaas nie. Ek moet ongelukkig twee sketse insluit en dit is nie moontlik onder kommentaar...

View Article


Jaco se ongeluk

Jammer oor jou ongeluk en ernstige beserings, ook oor die dood van jou vriend. Ek hoop jy herstel vokome sonder nagevolge.   Toe ek so veertien jaar oud was, was ek saam met drie ander in'n motor wat...

View Article

Twietie se meisie

Waarom ons almal hom Twietie noem sal jy hoor as hy jou dagsê. Ek het hom nie gemaakie so eksie verantwoordelik vir sy stem of keel of larinks nie. Hom leer ken as 'n groot Biker en enigiemand wat hier...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Einstein-kompetisie: Braam Venter

Naam: Braam Venter Departement: Bedryfsielkunde Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): "Die ontwikkeling van ’n psigometriese konstruk vir die identifisering van leerpotensiaal in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Einstein-kompetisie: Nandi Lessing-Venter

Naam: Nandi Lessing-Venter Departement: Informasiekunde Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): "Dis lekker om te lees terwyl mens lag! 'n Ondersoek na wat klein lyfies laat lag in die Afrikaanse...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Einstein-kompetisie: Louis Taljard

Naam: Louis Taljard Departement: Privaatreg Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): "Jy onderneem om in die toekoms 'n kontrak met 'n ander persoon te sluit. Wanneer is jou onderneming bindend en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Einstein-kompetisie: Brian van Vuuren

Naam: Brian van Vuuren Departement: Bedryfsingenieurswese Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): "Rekenaarsimulasie van 'n mot wat suikerriet infesteer om te help met beter ontwerp en toetsing van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Einstein-kompetisie: Danielle Coelho

Naam: Danielle Coelho Departement: Gesondheidswetenskappe Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): "Die ondersoek van kledingkwaliteitpersepsie van bejaarde vrouens om klere spesifiek vir hul te...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>