Naam: Braam Venter
Departement: Bedryfsielkunde
Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
"Die ontwikkeling van ’n psigometriese konstruk vir die identifisering van leerpotensiaal in regstellendeaksieprogramme."
Navorsing is/was deel van ’n ... meestersgraad.
Universiteit: Universiteit Stellenbosch
• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel!
• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.
The post Einstein-kompetisie: Braam Venter appeared first on LitNet.