Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Hygliteratuur: Buurtwag II

Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

NB Akademie bied weer kursusse aan vir uitgewersbedryf

  Die NB Akademie, ’n inisiatief van NB-Uitgewers, bied in April en Mei vanjaar weer kortkursusse oor verskillende aspekte van die uitgewersbedryf aan. Dit volg op die sukses van verlede jaar se...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ahooi, Noord-Kaap en pasop, Afrikaans – Trippel-7 is op pad

  Het jy ’n eg Noord-Kaapse storie wat die wêreld moet hoor of ’n eie verhaal wat eenvoudig gedeel moet word? Dan moet jy nie hierdie opwindende geleentheid verby laat gaan nie, want Trippel-7 kom na...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Carina Stander (1976–)

Sêgoed van Carina Stander “Afrikaans is die taal waarin ek dink en daarom ook skryf. Rou klanke soos g, k, r en die vryheid om nuwe woorde uit ’n betreklik jong taal te skep, is opwindend.” “Soos my...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet: Jou Einstein

   Klik hier om hierdie nuusbrief te lees. | Click here to view this newsletter. The post LitNet: Jou Einstein appeared first on LitNet.

View Article


Oortuigend

Met gelykenisse en metafore word daar gretiglik verkondig dat die mens steeds skaapagtig onnosel is.   CM The post Oortuigend appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid

Geagte professor De Villiers Dis ’n kwade dag wanneer daar in die openbaar gepleit moet word vir die erkenning en versterking van diversiteit en vir die effektiewe behoud van veelvuldigheid as...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wenners: UJ-pryse, 2016

Ena Jansen (foto: Mudboots Creative Art, met toestemming vantevore op LitNet geplaas); Roela Hattingh (foto verskaf) Die UJ-pryse word jaarliks in twee kategorieë en oor die grense van  genres heen,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam: Bart Luirink - hommage aan André P Brink

Bart Luirink (foto: Elize Zorgman) Bart is joernalis en skrywer. Hy was korrespondent in Johannesburg vanaf 1993 –2011. Hy is outeur van onder andere Zingende Pijnbomen (1997, Uitgeverij Jan Mets),...

View Article


Gelukkig net woorde

  Die predikers hou vol dat hul eerste voorgangers versuip moes word omdat hulle misbaksels en fabrieksfoute was. Die nakomelinge van die oorblyfsels is glo gered deur 'n opspraakwekkende moord. Dit is...

View Article

Die verheerliking van minderwaardigheid

Omtrent al wat 'n spoggerige geleerde of voorprater is, is so ingenome met die gedagte dat sy of hy in sonde ontvang en gebore is, dat daar voortdurend redes versin word om die bedenksel te bevorder....

View Article

Dit wil gedoen wees

Dit is tog moontlik om tussen die menigte wroegendes met die vroom tierlantyntjies net mens te wees.   CM The post Dit wil gedoen wees appeared first on LitNet.

View Article

Amper dood

Dit was om en by 21:00 op die 31 Januarie 2016, dat ek en Wim na ’n heerlike kuier en braai by vriende op pad huis toe was.  By die berugte “kruising van die dood” was die robot groen in ons guns. Wim...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sanlamprys vir Jeuglektuur 2017|Sanlam Prize for Youth Literature 2017

Aankondiging van die 2017 Sanlamprys vir Jeuglektuur tesame met die "250 Woorde per dag"-veldtog Inskrywings vir die 2017 Sanlamprys vir Jeuglektuur is nou oop! Om 'n boek te skryf kan egter...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tien vrae: Nadia Viljoen oor 1-2-3 groei met spel

1-2-3 groei met spelNadia Viljoen LAPA UitgewersISBN:  9780799374711 Skrywers oor hulle nuwe boeke: Nadia Viljoen oor 1-2-3 groei met spel. Nadia, jy is ‘n motoriese terapeut. Wat beteken dit en wat...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boekresensie: Skarlaken deur Irma Venter

  Skarlaken Irma Venter NB-Uitgewers ISBN: 9780798170444 Janien Steyn, Jaap Reyneke se peetkind, is dood. Haar pa het haar op ʼn stil oggend in Julie in die bevrore pan gekry “tussen die tafelkoppe en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Minnie Postma (1908–1989)

Sêgoed van Minnie Postma “Verag nie die dag van klein dingetjies nie.” (Die Vaderland, 27 Desember 1978) Oor haar skrywery: “Ek het klein begin, maar soos ’n donkie het ek my kop noord gegooi en noord...

View Article


Video's: HemelBesem en Jack Parow oor Afrikaans

HemelBesem en Jack Parow het jonger generasies Afrikaanssprekendes in "Gesigte van 'n taal", 'n fassinerende gesprek oor meertaligheid by die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam 2016, verteenwoordig. Hier...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sterk, ouer vroue al meer die norm in liefdesverhale

Elmari Rautenbach, Sophia Kapp, Santie van der Merwe en Alta Cloete Gedink alle heldinne in romantiese fiksie is “kraakvars en maagdelik”, soos Izak de Vries dit vroeër vanjaar gestel het tydens ‘n...

View Article

Waterdraers en houthakers?

Ek ken die mense al donkiejare. Ken hulle van toe hulle nog Grend was en met dik beursies rondgeloop het. Geld spandeer het asof die ATM binne die huis is (daaroor bespiegel mense dikwels - veral as...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>