Einstein-kompetisie: Wenke
Om jou navorsingsfokus kort en kragtig weer te gee, is ’n lekker produktiewe oefening waarby enige navorser, van eerstejaarstudent tot universiteitsprofessor, sal baat. Hierdie taak is egter nie so...
View ArticleEinstein-kompetisie: R17 000 op die spel in Afrikaanse slimkop-kompetisie
"Suid-Afrika se Antarktiese geskiedenis: louwarm politiek op 'n witwarm kontinent." – Lize-Marié van der Watt, Geskiedenis "Rassisme, armoede, geweld, MIV/Vigs: Hoe betrek en verstaan Suid-Afrikaanse...
View ArticleEinstein-kompetisie: Voorbeeld-inskrywing
Hierdie is 'n voorbeeld-inskrywing vir die Einstein-kompetisie. Naam: Imke van Heerden Departement: Engels Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): "Rassisme, armoede, geweld, MIV/Vigs: Hoe betrek en...
View ArticleEinstein-kompetisie: Lize-Mariè van der Watt
Naam: Lize-Mariè van der Watt Departement: Geskiedenis Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): "Suid-Afrika se Antarktiese geskiedenis: louwarm politiek op 'n witwarm kontinent." Navorsing was deel...
View ArticleDie inslag van die Gotiese in die Afrikaanse literatuur: ’n ondersoek na ’n...
Die inslag van die Gotiese in die Afrikaanse literatuur: ’n ondersoek na ’n eiesoortige Afrikaanse Gotiek aan die hand van die Faust-motief Gerda Taljaard-Gilson, Departement Afrikaans en Algemene...
View ArticleThe impact of the Gothic on Afrikaans literature: an investigation into the...
Abstract The term Gothic does not often feature in academic discussions on Afrikaans literature; neither does its Afrikaans equivalent, Goties, appear in T.T. Cloete’s authoritative work of...
View ArticleMars se manewales en jakkalsdraaie die volgende paar maande
Nicolaus Copernicus (1473 — 1543) het bevind dat planete om die son wentel en dat die aarde ook ’n planeet is en dus ook om die son wentel. Die bevinding was ook die eenvoudige oplossing en verklaring...
View ArticleAan Louis Pretorius
Geagte mnr Pretorius, Ek wil Meneer net hartlik geluk wens met die uitstekende storie, Die Boeklub wat meneer geskryf het. Ek en 'n goeie vriend van my het elke week seker gemaak ons skakel in met die...
View ArticleHersenskim
Die bedenksel wat oor eeue versin is en nou oral aanvaar word as sou dit mens wees, is so ver van die natuur verwyderd dat dit nog nooit waar kon gewees het nie. CM The post Hersenskim appeared first...
View ArticleEinstein-kompetisie: Dewald Koen
Naam: Dewald Koen Departement: Afrikaans en Nederlands Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): "Van kontinente, lande en stede gepraat – Die digter as reisiger: Die reisvers as ontvlugting van...
View ArticleGraad 3: Toetse, vraestelle en memoranda (beskikbaar in Afrikaans, Engels,...
Fotobron: http://www.theathletesfoot.com.au/fitting-school-shoes Is daar 'n graad 3-leerder in jou huis? Hier is gratis toetse, eksamenvraestelle en memoranda (huistaal, addisionele taal en wiskunde) -...
View ArticleEinstein-kompetisie: Johannes Gideon
Naam: Johannes Gideon Departement: Plantpatologie Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): "Navorsing om koppe te skuif na meer effektiewe en veiliger toediening van plantbeskermingsprodukte in...
View ArticleLitNet Akademies-resensie-essay: Vlakwater deur Ingrid Winterbach
Foto van Ingrid Winterbach: Izak de Vries Vlakwater Ingrid Winterbach Human & Rousseau ISBN: 9780798170475 Die omvang van die waardering vir Ingrid Winterbach as romanskrywer in die Afrikaanse...
View ArticleRegsalmanak: Is McBride ‘n “moordenaar”, of nie?
Vir sy navorsing vir die weeklikse Regsalmanak-rubrieke maak Gustaf Pienaar grotendeels van Juta Law se aanlyn biblioteek gebruik. Hierdie regsbiblioteek is ‘n omvangryke naslaanbron van hofsake,...
View ArticleFilm review: Allegiant
The first two films in the series were dreadful, to be honest. For some incomprehensible reason I decided to soldier on and watch instalment 3A. (Yes, there’s a 3B.) I should have waved a white flag...
View ArticleTeaterresensie: All’s well that ends well
Twee sake oor hierdie Shakespeare-drama kom dikwels na vore: dis nie juis ’n suiwer en sterk komedie nie, en dit word selde opgevoer. Verskeie boeke oor ons teatergeskiedenis bevestig dat dit...
View ArticleEinstein-kompetisie: Simoné Hendriks
Naam: Simoné Hendriks Departement: Taalpraktyk Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): "Suid-Afrikaanse Gebaretaal is nie dood nie, dit is 'n taal uit eie reg. Hoe verskil ons gebaretaaltolke en ons...
View ArticleAl singende en dansende na die Spier Digtersfees 2016
Op Saterdag 7 Mei kom digters, minnesangsers, filosowe en musikante weereens bymekaar om met woorde en taal te riel by die Spier Digtersfees, ook bekend as die dansende digtersfees. Die geleentheid...
View ArticleTheo die Griek
Niemand het hom ooit so genoem nie. Nie in sy gesig nie. Nie oor hy sterk of slim of wat ook al was nie. Maar omdat jy dit net nie gedoen het nie. Theo was soos die mense wat ons alledaags teëkom: As...
View ArticleI am of this gender
Source: http://www.redbubble.com/people/liveloudgraphic/works/14284608-abstract-transgender-flag?p=pouch I am of this gender which has been shunned by society cursed and despised as being immoral I am...
View Article