Naam: Dewald Koen
Departement: Afrikaans en Nederlands
Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
"Van kontinente, lande en stede gepraat – Die digter as reisiger: Die reisvers as ontvlugting van verlies."
Navorsing was deel van ’n ... meestersgraad.
Universiteit: Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit
• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel!
• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.
The post Einstein-kompetisie: Dewald Koen appeared first on LitNet.