Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kiek-en-fliek: Die boerseunsjef van Nice, Jan Hendrik van der Westhuizen

Jan Hendrik van der Westhuizen se restaurant in Nice, Jan, is bekroon met 'n gesogte Michelin-ster.  Hy is tans in Suid-Afrika om sy jongste resepteboek JAN – My Franse kosverhaal bekend te stel. Naomi...

View Article


Toekenning van die Jan H Maraisprys 2016

Die eerste Jan H Maraisprys vir ʼn uitstaande bydrae tot Afrikaans as wetenskapstaal word toegeken aan HB (Hermann) Giliomee. Die prys ter waarde van R500 000 is op 30 Mei, die verjaarsdag van wyle...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sizwe Banzi is Dead neem voortou met vier KKNK Kanna-nominasies

Die klassieke drama Sizwe Banzi is Dead, het vier Kanna-nominasies na afloop van die 22ste KKNK op Oudtshoorn ontvang. Die debuutproduksie Nouliks of niks: Kort stukke deur Samuel Beckett en satire...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

UJ-pryse 2016: Kortlys

Die UJ-pryse word jaarliks in twee kategorieë en oor die grense van  genres heen, toegeken. Die pryse is die UJ-debuutprys vir die beste kreatiewe debuut in Afrikaans (met ’n prysgeld van R30 000) en...

View Article

Bevryding van denke

Die aanhangers van dogma blokkeer al vir eeue die gebruik van gesonde verstand, maar die predikers met die brandstapels is besig om te onttrek. CM The post Bevryding van denke appeared first on LitNet.

View Article


Goeie dominee

Ek sien anderdag 'n video van 'n predikant. Hy preek rustig aan en word dan luidkeels onderbreek deur 'n man wat allerhande snert oor die skepping kwytraak. Die predikant antwoord heel kalm: "I know...

View Article

Breinverduistering

Diegene wat geleer is om te glo dat hulle met hul harte dink, kan en wil nooit besef dat daar 'n ander orgaan is waarmee geweet word nie.   CM The post Breinverduistering appeared first on LitNet.

View Article

Boek soek

Hierdie is nie ’n diepsinnige mening of kommentaar nie.  Ek soek net hulp om ’n kopie van Alba Bouwer se “Stories van Rivierplaas” in hardeband te bekom. Of ook die latere omnibus wat gepubliseer is....

View Article


Wanaanwending

Na miljoene jare van ontwikkeling word omtrent al wat mens is gebore met 'n wonderlike brein, wat nou hoofsaaklik opgelei word om helle te versin.   CM The post Wanaanwending appeared first on LitNet.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet: Jou Dawid

     Klik hier om hierdie nuusbrief te lees. | Click here to view this newsletter. The post LitNet: Jou Dawid appeared first on LitNet.

View Article

Ter verdediging van die Grondwet

Na die wydverspreide verwagting dat Jacob Zuma Vrydag sy bedanking sou aankondig, en die teleurstelling toe dit nie gebeur het nie, is daar nou hernude vrae of die Grondwet regtig werk, en of die...

View Article

N=R*Fp.Fl.Fi.Fc.L

(Frank Drake se formule om die waarskynlikheid van en hoeveelheid intelligente beskawings in die heelal te bepaal.) binne my klapklapklap 'n verskeurde vlag afgeëts teen swart murasies en 'n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Einstein-kompetisie: Inskrywingsvorm

Einstein-kompetisie: Inskrywingsvorm Naam*E-posadres*Die uitdaging! Beskryf jou navorsingstema in 130 karakters of minder.*Na jy ingeskryf het, twiet gerus jou opsomming. Onthou om #EinstKomp (10...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dana Snyman se Nkandla in Hiervandaan

Fotobron van Nkandla: Wikipedia In 2011 het ek ’n boekbekendstelling by Protea Boekhuis in Stellenbosch bygewoon en die eerste keer van Nkandla gehoor toe Dana Snyman sy "aangrypende boek" (Max du...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Op die spoor van Regina Adema

“Regina Adema, ID I49344, dochter van Martinus Adema en Jikke Justina Blom, is geboren op 19 december 1902 te Bolsward, Nederland. Regina is overleden.” Só begin my internet-speurverhaal na die storie...

View Article


US Woordfees 2016 sonder weerga

Universiteit Stellenbosch se Woordfees 2016 was ’n fees van ongekende hoogtepunte en sukses. Saartjie Botha, US Woordfees-direkteur, sê die rekordgetal kaartjies wat verkoop is, is bewys die fees dien...

View Article

Ons was jonk

Ons was jonk en is nou skielik oud. Die tuin het toegegroei, die wildevy wat vyftien jaar sou vat het grootgeword. Die trappe het verweer, die huis vol mos geraak. Die pype kraak en lek en roes. Dis...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Interview: Different conditions on the campuses, different protests

  Hans Pienaar interviews Raymond Suttner over the #FeesMustFall and related movements and issues arising from the student uprising and the debates that followed. What do you think the students have...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

PEN Afrikaans Nuusbrief: April 2016

Beste lid van PEN Afrikaans Verveling is ons duidelik nie hier aan die suidpunt van Afrika beskore nie, maar in Maart was daar ook verskeie ligpunte. Bekronings deur die SA Akademie en kortlyste vir...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Einstein-kompetisie: Bepalings en voorwaardes

Maak seker jy voldoen aan die volgende bepalings en voorwaardes van die Einstein-kompetisie voor jy vir hierdie kompetisie inskryf:  1. Alhoewel ons jou aanmoedig om jou opsomming ook te twiet, moet...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>