Naam: Lize-Mariè van der Watt
Departement: Geskiedenis
Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
"Suid-Afrika se Antarktiese geskiedenis: louwarm politiek op 'n witwarm kontinent."
Navorsing was deel van ’n ... doktorsgraad.
Universiteit: Universiteit Stellenbosch
• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel!
• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.
The post Einstein-kompetisie: Lize-Mariè van der Watt appeared first on LitNet.