Hierdie is 'n voorbeeld-inskrywing vir die Einstein-kompetisie.
Naam: Imke van Heerden
Departement: Engels
Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
"Rassisme, armoede, geweld, MIV/Vigs: Hoe betrek en verstaan Suid-Afrikaanse skrywers sosiale kwessies ná 2000?"
Navorsing was deel van ’n ... doktorsgraad.
Universiteit: York Universiteit, Engeland
• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel!
• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.
The post Einstein-kompetisie: Voorbeeld-inskrywing appeared first on LitNet.