Geagte mnr Pretorius,
Ek wil Meneer net hartlik geluk wens met die uitstekende storie, Die Boeklub wat meneer geskryf het.
Ek en 'n goeie vriend van my het elke week seker gemaak ons skakel in met die inwoners van Merweville. Die kombinasie van intrige, komedie, hartbreek en geluk wat Tom-hulle ervaar het was vreeslik aangrypend.
Dankie dat ons kon deel wees van hulle reis.
Beste groete
Adriaan van Eeden
The post Aan Louis Pretorius appeared first on LitNet.