Naam: Johannes Gideon
Departement: Plantpatologie
Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
"Navorsing om koppe te skuif na meer effektiewe en veiliger toediening van plantbeskermingsprodukte in sitrusproduksie."
Navorsing is deel van ’n ... doktorsgraad.
Universiteit: Universiteit Stellenbosch
• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel!
• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.
The post Einstein-kompetisie: Johannes Gideon appeared first on LitNet.