Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 20659

Foto's: Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam 2016

$
0
0

Die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam het van 8 tot 10 April 2016 plaasgevind. LitNet het foto's geneem. 

Feesgangers: Grote Zaal, het Compagnietheater

Randall Maarman en Ilse Roos Grawemaker het Antjie Krog se poësie-werkswinkel by het Zuid-Afrikahuis bygewoon.

Tribal Echo (lede: Frazer Barry, Sandy Gertse, Deniel Barry en Earl Witbooi)

Joost Nijsen (direkteur van Podium Uitgeverij) en Ingrid Glorie (hoofredakteur van Maandblad Zuid-Afrika)

Gesprek NL & ZA Uitgewers: Wat verlang Afrikaanse en Nederlandse uitgewers vandag van skrywers? Joost Nijsen (direkteur van Podium Uitgeverij), Ingrid Glorie (hoofredakteur van Maandblad Zuid-Afrika) en Nicol Stassen (direkteur van Protea Boekhuis)

Tertius Kapp, Jan Veering en Karolina Chelminiak by die Bo-Kaap Kafee

Ena Jansen en Ingrid Winterbach

Bettina Wyngaard en Marita van der Vyver

AKA_16.10

HemelBesem wals met feesorganiseerder Carina Claassens.

'n Formidabele duo: Antjie Krog en Vlaamse skrywer Tom Lanoye lees voor uit sy toneelstuk "Mamma Medea" (wat Krog na Afrikaans vertaal het).

Baie geluk aan Anel Alexander wat die AKA Award voor Beste Film vir "Sink" ontvang het.

"Onner Afrika Son": Tribal Echo het die gehoor op hul voete gehad. Bettina Wyngaard het opgestaan om saam te jive.

Amsterdam

Poësie as "herhaalde klank ... klank wat mense meesleur": Antjie Krog het 'n poësie-werkswinkel by het Zuid-Afrikahuis aangebied.

Francois van Coke op die verhoog - by die openingsaand van die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam.

Jente Rhebergen by NB-Uitgewers / NB Publishers se boekstalletjie. Buys deur Willem Anker is haar gunsteling.

Emo Adams tree saam met die Kaap-Maleis Koor op.

"After 9", met choreografie deur Suid-Afrikaner Kirvan Fortuin

 

The post Foto's: Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam 2016 appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 20659

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!