Vroeë artikels oor die Anglo-Boereoorlog wat in internasionale vakkundige...
Handré Brand Die geskiedenis van die Anglo-Boereoorlog (ABO) is baie goed gedokumenteer soos blyk uit die groot getal boeke, biografieë, outobiografieë, koerant- en populêretydskrifartikels,...
View ArticleTien vrae: Nicol Stassen oor Die Dorslandtrek
Nicol Stassen (foto: Naomi Bruwer) Skrywers oor hul nuwe boeke: Nicol Stassen oor Die Dorslandtrek Waarom het jy Die Dorslandtrek geskryf? Die Dorslandtrek is vir my een van die fassinerendste...
View ArticleNeil Somers: "Ek sien myself meer as ’n realis"
Ná ses jaar is Neil Somers terug met ’n tweede album, Hierdie hande. Hy beantwoord ’n paar vrae oor sy liedere, musikantwees en die lewe. Goeiedag, Neil. Hoe's dinge? Dagsê Henry, redelik mal op dié...
View ArticleSteyn de Wet: "Dié album is ’n afskeidspartytjie"
Die sanger en liedskrywer Steyn de Wet se tweede album, Hooglied, is pas uitgereik. Hy beantwoord ’n paar vrae oor die samestelling daarvan, die Afrikaanse musiektoneel en die toekoms. Goeiedag, Steyn....
View ArticleInligting en program van SAS4 2015: 'n Nuwe Afrikaanse paradigma?
Debra Meyer, Heindrich Wyngaard en Anzil Kulsen The post Inligting en program van SAS4 2015: 'n Nuwe Afrikaanse paradigma? appeared first on LitNet.
View ArticlePEN Afrikaans: Notule van Algemene Jaarvergadering 2015
Notule van die derde algemene vergadering van lede om 14:30 op Saterdag, 19 September 2015 in die Goodnow-saal in Wellington. Teenwoordig Die bywoningsregister word deur die volgende 39 lede en 5...
View ArticleTaalmonument vier 40 jaar met gratis fees
Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) word op Saterdag 10 Oktober 40 jaar oud en almal word genooi om saam te kom partytjie hou. Die tema is 40 jaar oud, 40 jaar jonk. ’n Gratis Verjaardagfees...
View ArticleOnderhoud: Madeleine Rust oor Die 13de Kaart en Monstersaad
Sy het nog nooit gesit en 'n storie uitgedink nie – hulle "daag sommer in haar kop op," sê Madelein Rust, skrywer van die puik spanningsverhale Die 13de Kaart en Monstersaad. En sy is nog ver van...
View ArticleVir Crito: Regardt van den Bergh is Dulcie van den Bergh se seun
Dulcie van den Bergh (fotobron: http://www.vintagemedia.co.za/television/vyfster) Crito begaan ‘n fout in hierdie blog. Regardt van den Bergh is nie die seun van skrywer Kas van den Bergh nie. Hy is...
View ArticleOnderhoude oor Abraham: Eerste rolprent van Jans Rautenbach in 30 jaar
Abraham vertel die verhaal van Abraham (Dann-Jacques Mouton), ‘n kunstenaar en dromer van Kannaland in die vroeë 1980’s. Ilza Roggeband het met vier van die mees prominente akteurs in die rolprent...
View ArticleGrepe indrukke van die Afrikaanse Taalraad se Taalberaad op Erfenisdag 2015
Die Afrikaanse Taalraad (ATR) het op Erfenisdag, 24 September 2015, ’n nasionale taalberaadfees by die Kunstekaapteater gehou om die ryk, gedeelde erfenis van die taal en kultuur te vier. Tydens een...
View ArticleGeagte Jahwe deur Willie Esterhuyse
Geagte Jahwe Die Stellenbosse filosoof Willie Esterhuyse se jongste boek, Geagte Jahwe, is ’n kombinasie van ’n persoonlike en historiese verhaal, het hy tydens die bekendstelling van sy boek by...
View ArticleSuid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns: Jaarvergadering en simposium
DIE SUID-AFRIKAANSE AKADEMIE VIR WETENSKAP EN KUNS JAARVERGADERING EN SIMPOSIUM 1 en 2 Oktober 2015 Groenkloof Research Commons Ouditorium, Mediasentrum - Biblioteek, 4de vlak, Groenkloofkampus...
View ArticleVideo: Heritage and Belonging – a discussion on multilingualism
Open Stellenbosch held a discussion on multilingualism after a screening of the documentary Afrikaaps.Guest speaker: Fernando Rosa The post Video: Heritage and Belonging – a discussion on...
View ArticleOnbeplande, onvergeetlike naweek
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit...
View ArticleVraestel en memorandum: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 12, Mei 2015
Dewald Koen Dewald Koen, Afrikaansonderwyser by Kingswood College, deel nog twee van sy 2015-vraestelle. Klik op die skakels om dit af te laai: Vraestel 2: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 12...
View ArticleLiefde vir die vreemdeling in Levitikus 19: uiteenlopende sienings oor...
Liefde vir die vreemdeling in Levitikus 19: uiteenlopende sienings oor vreemdelinge in die Heiligheidswetgewing Esias E. Meyer, Ou-Testamentiese Wetenskap, Universiteit van Pretoria LitNet Akademies...
View ArticleAntwoord vir Angus op sy kommentaar van 30 September 2015
Beste Angus Ek verwys na jou kommentaar onderaan my brief van 29 September 2015. Jy sê jy ken Afrikaanssprekendes wat weet wat ’n sambreel is sonder dat hulle ’n woord Maleis of Portugees ken. Ek weet,...
View ArticleLitNet: Jou geheue
Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here te view this newsletter online. The post LitNet: Jou geheue appeared first on LitNet.
View ArticleOnderhoud: Peet Venter
Peet Venter (foto: Izak de Vries) Peet Venter is ’n man wat ’n barshou kyk. Vra maar enige fotograaf. Om “cheese” te sê is gewoon nie in sy posbeskrywing nie. Tog, onder daardie kyk is ’n fyn mens, ’n...
View Article