Crito begaan ‘n fout in hierdie blog. Regardt van den Bergh is nie die seun van skrywer Kas van den Bergh nie. Hy is die seun van twee prominente akteurs: wyle Gert en Dulcie van den Bergh. Of is dit reeds resensent JB Roux se dwaling?
Danie Botha
The post Vir Crito: Regardt van den Bergh is Dulcie van den Bergh se seun appeared first on LitNet.