Vlam in die sneeu: Spesiale genommerde uitgawe | Flame in the Snow: Special...
'n Spesiale, beperkte uitgawe van Vlam in die sneeu: Die liefdesbriewe van André P Brink en Ingrid Jonker is beskikbaar vir voorafbestelling tot 30 Oktober. | A special, limited edition of Flame in the...
View ArticleATKV-Muziq: The astonishing journey of Junnan Sun
Junnan Sun (photo by Annemarie Wichman) "Tough, very tough," would be a gently way to describe Junnan Sun’s journey to the international stages. Be warned: This piece could move you to tears. Today...
View ArticleNasionale ronde van Sanlam WOW Spelkompetisie
Met 108 skole en 300 leerders van reg oor Suid-Afrika, beloof die finale ronde van die Sanlam WOW Spelkomptisie vir 2015 groot opwinding – en erge senuwees vir die ma’s en pa’s wat die dag gaan bywoon....
View ArticleDis ek, Anna: 'n Moet-sien film
Dis ek, Anna is ʼn besonderse film. Voor ek verder gaan, moet ek ʼn persepsie wat mense sal keer om die film te sien, uit die weg ruim. Dis ek, Anna is nié ʼn uitmergelende film wat jou onnodig...
View ArticleBoekresensie: Sugar Man – The Life, Death and Resurrection of Sixto Rodriguez
Sugar Man – The Life, Death and Resurrection of Sixto Rodriguez Craig Bartholomew Strydom en Stephen “Sugar” Segerman Penguin Books SA ISBN: 9781770228146 Koos Kombuis (foto: Naomi Bruwer) Min van ons...
View ArticlekykNET Foxwood-fees bring hulde aan Ingrid Jonker
Johannesburg se eerste Afrikaanse kunstefees – die kykNET Foxwood Kunstefees – ontplof in Oktober met spesiale aanbiedings ter ere van Ingrid Jonker, wat vyftig jaar gelede in die Kaapse see verdrink...
View ArticleBreyten Breytenbach bring hulde aan Tienie du Plessis
Tienie du Plessis (foto: up.ac.za) en Breyten Breytenbach (foto: Naomi Bruwer) Tienie du Plessis is weg … Dis met ongeloof dat ek en my vrou verneem het van sy onverwagse afsterwe. En met skok ook. Hoe...
View ArticleSteve en Die Stem
Ek kon hierdie jaar nie die Aardklop-musiekfees bywoon nie, maar het na die video weergawe van Steve se optrede gekyk. Ek persoonlik is mal oor sy musiekstyl, asook sy Afrikanerpatriotisme, alhoewel ek...
View ArticleDubbele Rapportprysfinalis bied sy skryfkursus aan in Johannesburg
Harry Kalmer, bekroonde skrywer,dramaturg en finalis in twee kategorieë van die 2015 kykNET-Rapportprys, bied sy gewilde tweedag skryfkursus op Saterdag 7 November en 14 November in Johannesburg...
View ArticleBoekresensie: Megastructures and Masterminds deur Tony Murray
Megastructures and Masterminds Tony Murray Tafelberg, 2015 ISBN: 9780624072768 Mega Structures and Master minds, met die subtitel Great Feats of Civil Engineering in Southern Africa, vertel die...
View ArticleIthini na lento yenkululeko?
Precious Bikitsha Scroll down for English summary Ndizalwa ngo nyaka u1996. Ndizalelwa kwidolophu yase Mthatha.Ndiye ndahlala iminyaka esisthandathu eMthatha, emva koko sahamba sayohlala kwidolophu...
View ArticleAfrikaanse Taalraad: Vakature
The post Afrikaanse Taalraad: Vakature appeared first on LitNet.
View ArticleFoto's: Die Afrikaanse Taalmonument word 40
Die Taalmonument se veertigste verjaarsdag is Saterdagaand tydens 'n gesellige geleentheid by die monument gevier. By hierdie geleentheid is die eerste Neville Alexander-presigetoekennings oorhandig...
View ArticleKiekjes van de Nederlandse presentatie van Skynskadu van Christine Barkhuizen...
Een paar kiekjes van de Nederlandse presentatie van Skynskadu van Christine Barkhuizen le Roux. De presentatie werd op dinsdag 13 oktober 2015 gehouden in het Vertalershuis in Amsterdam. Klik hier voor...
View ArticleVoorleggings word ingewag vir die 2016 kykNET-Rapport Boekpryse ter waarde...
Die pryse word toegeken in die volgende kategorieë: Beste Afrikaanse volwasse roman (R200 000) Beste Afrikaanse niefiksie-boek (R200 000) Afrikaanse roman of niefiksie-boek met die...
View ArticleNagraadse toekennings vir studie in enige vakdissipline in Afrikaans
Sperdatum vir aansoeke: 20 Oktober 2015 (Akademiese jaar 2016). Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns stel vir 2016 'n beperkte getal beurse/toekennings (vir een jaar) beskikbaar, bedoel...
View ArticleReview: The Baxter Dance Festival 2015
Akhona Maqhina, Ciara Barron and Nicola van Straaten (photo: Oscar O'Ryan) Over the past decade the Baxter Dance Festival has grown from an experimental showcase to the Western Cape’s go-to annual...
View ArticleHerinnering op die verhoog: performatiwiteit in David Kramer en Taliep...
Herinnering op die verhoog: performatiwiteit in David Kramer en Taliep Petersen se Kat and the Kings Paula Fourie, Navorsingsgenoot, Departement Musiek, Universiteit Stellenbosch LitNet Akademies...
View ArticleRegsalmanak: Hoe Mendelsohn 'n aaptwakhandelaar laat loskom het
Vir sy navorsing vir die weeklikse Regsalmanak-rubrieke maak Gustaf Pienaar grotendeels van Juta Law se aanlyn biblioteek gebruik. Hierdie regsbiblioteek is ‘n omvangryke naslaanbron van hofsake,...
View ArticleEndler Concert Series | Konsertreeks: Canticum Novum & USSO
Onder andere die Mozart Kroningsmis word 17 en 18 Oktober 2015 deur Canticum Novum en USSO uitgevoer. Interessant is dat die Handel Coronation Anthems gekomponeer en uitgevoer is vir die...
View Article