Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 20659

Endler Concert Series | Konsertreeks: Canticum Novum & USSO

$
0
0

Onder andere die Mozart Kroningsmis word 17 en 18 Oktober 2015 deur Canticum Novum en USSO uitgevoer.

Interessant is dat die Handel Coronation Anthems gekomponeer en uitgevoer is vir die kroningseremonie van George II en Queen Caroline op 11 Oktober 1727 in Westminster Abbey. Sedertdien is hierdie werke by elke verdere kroningsplegtigheid van al die Britse Monarge sedert 1727 uitgevoer.

Die Mozart Kroningsmis was nie ʼn spesifieke koninklike opdragwerk nie, maar is wel uitgevoer tydens die kroningsplegtigheid van Keiser Frans (Franz) I van Oostenryk in Praag op 9 en 11 Augustus 1792. Hieronder is nog besonderhede.

canticumnovumokt15_600

The post Endler Concert Series | Konsertreeks: Canticum Novum & USSO appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 20659

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>