Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 20654

Voorleggings word ingewag vir die 2016 kykNET-Rapport Boekpryse ter waarde van R500 000

$
0
0

Die pryse word toegeken in die volgende kategorieë:

  • Beste Afrikaanse volwasse roman (R200 000)                   
  • Beste Afrikaanse niefiksie-boek (R200 000)
  • Afrikaanse roman of niefiksie-boek met die meeste filmiese potensiaal (R100 000)

Slegs gepubliseerde boeke wat tussen 1 Januarie 2015 en 31 Desember 2015 verskyn het, kom in aanmerking vir die pryse. Geen self-publikasies word oorweeg nie.

Boeke moet oorspronklik in Afrikaans geskryf wees. Indien boeke gelyktydig in Afrikaans en Engels verskyn het, kom die Afrikaanse uitgawe in aanmerking vir die prys, mits dit deur die skrywer self vertaal is.

Inskrywingsvorms en volledige riglyne is beskikbaar by die sameroeper.

Voltooide inskrywingsvorms sowel as 8 eksemplare van elke boek moet die sameroeper bereik voor of op die sperdatum: 9 November 2015. Boeke wat na dié datum verskyn, moet apart versend word.

Adres waarheen boeke versend moet word per koerier:
kykNET-Rapport Boekpryse
p/a Hettie Scholtz
la Clémence 128
Webersvalleipad
Jamestown
STELLENBOSCH
021 880 2030/084 583 0272

Rig alle navrae aan die sameroeper: Hettie Scholtz by scholtz5@mweb.co.za

The post Voorleggings word ingewag vir die 2016 kykNET-Rapport Boekpryse ter waarde van R500 000 appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 20654

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>