DIE SUID-AFRIKAANSE AKADEMIE VIR
WETENSKAP EN KUNS
JAARVERGADERING EN SIMPOSIUM
1 en 2 Oktober 2015
Groenkloof Research Commons Ouditorium,
Mediasentrum - Biblioteek, 4de vlak, Groenkloofkampus
Universiteit van Pretoria
en
BEKRONINGSPLEGTIGHEID
2 Oktober 2015
Musaion, Hoofkampus, Universiteit van Pretoria
DIE SUID-AFRIKAANSE AKADEMIE VIR
WETENSKAP EN KUNS
JAARVERGADERING EN SIMPOSIUM
1 en 2 Oktober 2015
Program
Donderdag, 1 Oktober 2015 |
Algemene Jaarvergadering Raadsaal van die Dekaan, Administrasiegebou, |
08:00–09:15 |
Algemene Jaarvergadering van die SA Akademie
|
09:15–09:30 | Konstituering van die nuwe Akademieraad. Die nuwe Dagbestuur en Finansiële Kommissie moet aangewys word. |
09:30-10:00 |
Tee/ koffie en verversings Groenkloof Research Commons Ouditorium, |
Simposium Groenkloof Research Commons Ouditorium, Tema: |
|
REGISTRASIE: Groenkloof Research Commons Ouditorium, |
10:00–10:10 |
Verwelkoming: Prof. Wessel Pienaar, Voorsitter, |
Sessie 1 |
Wetenskaplike ontleding van die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel soos internasionaal getakseer |
|
Voorsitter: Mnr. Chris Klopper |
10:10–10:30 |
Prof. Irma Eloff, Dekaan, Fakulteit Opvoedkunde, UP: Die geskiedenis van onderwysers-opleiding in Suid-Afrika |
10:30–10:35 |
Vrae en bespreking |
10:35–10:55 |
Dr. Michael le Cordeur, Fakulteit Opvoedkunde, US:Die voortbestaan van Afrikaans as universiteitstaal binne ’n meertalige, internasionale, akademiese omgewing: die taaldebat op Stellenbosch. |
10:55–11:00 |
Vrae en bespreking |
11:00–11:20 |
Dr. Huw Davies, Projekbestuurder, SAOU: Die implementering van openbare onderwys in die lig van internasionale vereistes |
11:20–11:25 |
Vrae en bespreking |
11:25–11:45 |
Dr. Hanlie Dippenaar, Vakhoof, Departement Engels, Fakulteit Opvoedkunde, Wellington kampus, KSUT:Implementering van gemeenskapsdiens – waar staan ons globaal? |
11:45–11:50 |
Vrae en bespreking |
11:50–12:00 |
Kort pouse |
Sessie 2 |
Regsgeleerdheid |
|
Voorsitter: Prof. Koos Malan |
12:00–12:20 |
Me. Nedine Blom: Die impak van mensehandel op die wêreld van vandag en die uitdaging van gepaste remedies vir slagoffers. |
12:20–12:25 |
Vrae en bespreking |
12:25–12:45 |
Prof. Jannie Otto, Fakulteit Regte, Universiteit Johannesburg: Afrikaans as regstaal: uitdagings globaal en lokaal. |
12:45–12:50 |
Vrae en bespreking |
12:50–13:10 |
Dr. Helena van Coller, Fakulteit Regte, Rhodes Universiteit: Homoseksualiteit en die Kerk: dilemmas en uitdagings, lokaal en globaal. |
13:10–13:15 |
Vrae en bespreking |
13:15–14:15 |
Middagete |
Sessie 3 |
Ruimte |
|
Voorsitter: Prof. Japie Engelbrecht |
14:15–14:35 |
Dr. Frans Venter, Physical Coherence Dynamics CC: 'n Fisikageörienteerde beredenering van Genesis 1:3, 'Laat daar Lig wees'. |
14: 35–14:40 |
Vrae en bespreking |
14:40–15:00 |
Prof. Matie Hoffman, Dept. Fisika, Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein: 100 jaar na Einstein: "Lokalisme en Globalisme" in die Fisika |
15:00–15:05 |
Vrae en bespreking |
15:05–15:25 |
Prof. Herman Steyn, Groephoof van Satelliet Ingenieurswese, Rekenaar en Beheerstelsels, Dept. Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese, Universiteit van Stellenbosch: Die ontwikkeling en gebruik van momentum- en reaksiewiele as dié aktueerder wat die oriëntasiebeheer van ruimtesatelliete tot die Rosetta-landing moontlik maak |
15:25–15:30 |
Vrae en bespreking |
15:30–15:50 |
Prof. Justin Jonas, Rhodes Universiteit: Associate Director: Science & Engineering, SKA South Africa: The SKA Project in Africa |
15:50–16:00 |
Vrae en bespreking |
16:00–16:20 |
Koffie/tee en verversings |
Sessie 4 |
Letterkunde en taalkunde |
|
Voorsitter: Prof. Ina Wolfaardt-Gräbe |
16:20–16:40 |
Prof. Ena Jansen, Moderne Nederlandse letterkunde, VU en hoogleraar Suid-Afrikaanse letterkunde aan die Universiteit van Amsterdam: Soos familie. Stedelike huiswerkers in Suid-Afrikaanse tekste |
16:40–16:45 |
Vrae en bespreking |
16:45–17:05 |
Prof. Ernst Kotzé, Taalkundige kategorisering as ʼn bepalende faktor by besluitneming oor die romeinse skryfwyse van Japannese woorde in ʼn Afrikaans-Japannese woordeboek |
17:05–17:10 |
Vrae en bespreking |
17:10–17:30 |
Prof. Eep Francken, Neerlandicus, Universiteit van Leiden: De tweede schrijver van de Zuid-Afrikaanse Nederlandse literatuur |
17:30–17:35 |
Vrae en bespreking |
17:35–17:55 |
Dr. Geraldine Reymenants, Vlaamse verteenwoordiger in suidelike Afrika: Vlaanderen tegenover de wereld: de spreidstand van het literair-culturele tijdschrift "Dietsche Warande en Belfort" (1900-1940) |
17:55–18:00 |
Vrae en bespreking |
18:00–19:00 |
Skemeronthaal |
|
Openingsplegtigheid |
|
Seremoniemeester: Dr. Dionē Prinsloo |
19:00–19:05 |
Verwelkoming: Prof. Niek Grové, Registrateur, UP |
19:05–19:20 |
Voorsittersrede: Prof. Wessel Pienaar |
19:20–20:00
|
Gasspreker: Mnr. Tomas Baum, Directeur van het Vlaams Vredesinstituut, België: De Groot Oorlog voorbij: nalatenschap en verbeelding |
20:00–20:20 |
Dr. Leopold Scholtz, Navorsingsgenoot, Universiteit van Stellenbosch: Die Eerste Wêreldoorlog as faktor vir Suid-Afrika se toetrede tot die internasionale gemeenskap |
20:20–20:30 |
Bedankings en afsluiting: Prof. Irma Eloff. |
Simposium Tema: Groenkloof Research Commons Ouditorium, REGISTRASIE: Groenkloof Research Commons Ouditorium, |
08:00–08:30 |
Tee/ koffie – Registrasie |
Sessie 5 |
Filosofie |
|
Voorsitter: Prof. Albert Venter |
08:30–08:50 |
Prof. Pieter Duvenage, Dept. Filosofie, Universiteit van die Vrystaat: Is daar ʼn Afrikaanse filosofiese tradisie? |
08:50–08:55 |
Vrae en bespreking |
08:55–09:15 |
Prof. Hussein Solomon, Dept. Politieke Wetenskap, Universiteit van die Vrystaat: Exploring the tension between the global and the local: Exploring the nexus between terrorism and identity in Africa. |
09:15–09:20 |
Vrae en bespreking |
09:20–09:25 |
Kort pouse |
Sessie 6 |
Afrikaanse Wikipedia |
|
Voorsitter: Prof. Irma Eloff |
09:25–10:15 |
Prof. Laurette Pretorius, Skool vir interdissiplinêre navorsing en nagraadse studies, Universiteit van Suid-Afrika: Die rol van die Afrikaanse Wikipedia in die uitbou van Afrikaans |
10:15–10:40 |
Tee/koffie en verversings |
Sessie 7 |
Algemene sessie |
|
Voorsitter: Prof. Johan de Villiers |
10:40–11:00 |
Prof. Jannie Rossouw, Hoof: Skool vir Ekonomiese en Sakewetenskappe, Universiteit van die Witwatersrand en mnr. Fanie Joubert en me. Adéle Breytenbach, Dept. Ekonomie, Unisa: Interne spanning: twee scenario’s vir een toekoms in Suid-Afrika |
11:00–11:05 |
Vrae en bespreking |
11:05–11:25 |
Prof. Hennie van Coller en dr. Anthea van Jaarsveld, Dept. Afrikaans en Nederlands; Duits en Frans, Universiteit van die Vrystaat: Die spanning, lokaal en globaal in die verfilmings van "Geboortegrond" (1946) en "Disgrace" (2008) |
11:25–11:30 |
Vrae en bespreking |
11:30–11:50 |
Mnr. Pieter Mathews, Mathews en Genote Argitekte, Pretoria: Kreatief lokaal en globaal |
11:50–11:55 |
Vrae en bespreking |
11:55–12:05 |
Kort pouse |
Sessie 8 |
Universiteite en Afrikaans |
|
Voorsitter: Prof. Irma Eloff |
12:05–12:20 |
Dr. Theuns Eloff, F.W. de Klerk-stigting |
12:20–12:35 |
Prof. Niek Grové, Registrateur, Universiteit van Pretoria |
12:35–12:50 |
Mnr. Flip Buys, Akademia |
12:50–13:10 |
Vrae en bespreking |
13:10–13:25 |
Repliek deur die drie sprekers (5 minute per spreker) |
13:25–13:30 |
Bedankings en afsluiting van simposium: Voorsitter van die Akademie |
13:30–14:15 |
Middagete (Groenkloof Research Commons Ouditorium) |
19:00 |
Bekroningsplegtigheid Seremoniemeester: Prof. Irma Eloff, ondervoorsitter van die SA Akademie Onthaal |
The post Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns: Jaarvergadering en simposium appeared first on LitNet.