Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Erfenisdag: Afrikaans is vriendelik

“Erfenisdag is meer as net nasionale braaidag. Dit is ook ʼn dag waarop Afrikaans as taalerfenis gevier kan word,” sê Karien Brits, bestuurder: taal by die ATKV. “Suid-Afrikaners is lief vir ʼn vleisie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet: Jou boheemse boer

  Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here te view this newsletter online.   The post LitNet: Jou boheemse boer appeared first on LitNet.

View Article


Daar is doel in die tekens

Moeder het altyd gesê dat ek nie ligsinnig moet wees nie. Oupa het gewoon “spotter kry sy loon” as sy sinvolle bydrae tot die vermaning teen ondeurdagte praatjies voorgehou. En ek, wel, ek het beide...

View Article

Hol gedoente

Met ’n groot gedruis raak almal redeloos oortuig van hul grootheid en goedheid. CM The post Hol gedoente appeared first on LitNet.

View Article

Moordplaas

Loop maak 'n draai vandag by ons local slagpale. Die varke en beeste word letterlik soos in 'n worsstopper deur daardie deure gevoer. Lorrievragte vol en die krale is reg langsaan so die arme diere kan...

View Article


Sekswerkers

Vandat die mens ontstaan het, het hoere en sekswerkers hulle bestaan. Inteendeel, voordat die primitiewe mens homself in formele gemeenskappe en huwelike begewe het, was almal in werklikheid...

View Article

Die twee en dieselfde

Weet iemand hier wat deesdae beter is, Land Rover of Land Cruiser?Weet iemand hier iets van gholfstokke wat almal dieselfde lengte is?Weet iemand hier hoekom die Europese nasies op mekaar skree oor...

View Article

Afrikaners doen dit weer

Onder die apartheidsregime het die Oppenheimers as die rykste familie geseëvier, met Anton Rupert (self gemaakte ryk man) ver agter as die tweede rykste. In die nuwe bedeling, beklee drie Afrikaners en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Clover Aardklop 2015: Onderhoud oor die byderhand-leesprojek

Hans du Plessis, Marcé Bester en Jaco Lubbe sit koppe bymekaar vir Die Dwaalverhaal. Franci Greyling gesels oor byderhand by Clover Aardklop 2015 en oor Storiewerf. Hallo Franci, jy is een van die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uit die argief: Die man wat wegloop vervolmaak het …

Moer toe die vreemde in het reeds meer as 4 000 eksemplare verkoop – ’n groot prestasie vir ’n Afrikaanse bundel kortverhale. Ek ontmoet Johan Bakkes, alias Johannes die Loper, op ’n Vrydagoggend by...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

From the archive: My memory: the past in six movements

isiZulu isiXhosa Sesotho Xitsonga Sepedi Afrikaans English Arja Salafranca was born in Spain in 1971 to a Spanish father and a South African mother. She has lived in South Africa since the age of...

View Article

Uit die argief: Die oorlewing van die nie-dominante tale van Suid-Afrika

Bydrae gelewer by Die Burger se lesingreeks, KKNK 2001 Hierdie onderwerp word vandag veral rondom die kwessie van die handhawing en oorlewing van Afrikaans as amptelike taal in Suid-Afrika bespreek....

View Article

Antwoord op Angus se kommentaar oor die mengeltaalkwessie

Beste AngusJou opmerkings van 27 Augustus onderaan my brief van 25 Augustus 2015 verwys. Jy sê in Elsas is Frans en Duits “mooi opgemix”. Dit is nie so nie; Elsassies is ‘n dialek, daar is nie sprake...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

kykNET-Rapport Boekpryse 2015: Hierdie boeke haal die kortlyste

Die kykNET-Rapport Boekpryse word vanjaar vir die tweede keer toegeken.  In die eerste bestaansjaar van die prys is 54 inskrywings ontvang.  Vanjaar se oes was 56 titels en is ’n gawe aanduiding van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jakes Gerwel – poster boy vir die marxisme, Naspers of die liberal elite?

Clinton du Plessis en Jakes Gerwel “A life unexamined is not worth living.” Sokrates Ek het altyd gehoop dat Jakes Gerwel ‘n outobiografie die lig sou laat sien. Daar was vir my interessante...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Interview: Artist Andrew Hart Adler in conversation with Steyn du Toit

Ode to de Kooning III, mixed media on canvas, 134 x 97 cm Artist Andrew Hart Adler in conversation with Steyn du Toit Before moving here, what was your experience of South Africa? My first visit was in...

View Article

Ontbytkiekie      

By die ontbyttafel baai hulle in die pienk lig van pomelo's die ou man rond en kleurvol soos 'n strandbal, sy wange ryp pruime, sy ken die rondings van lemoene. Ek hou hom dop. Pomelo's is bitter, maar...

View Article


Outopsieverslag van ’n opstal

Tussen reuse-akkerbome lê sy bleekwit uitgestrek haar bene effens oopgerek, haar grendeldeur massief. Die geelhoutbekken kraak as voete daaraan raak. Die outopsie word digitaal gedokumenteer: Die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die veldtie, ‘n dampie en ‘n onverwagse windjie

Vir sy navorsing vir die weeklikse Regsalmanak-rubrieke maak Gustaf Pienaar grotendeels van Juta Law se aanlyn biblioteek gebruik.  Hierdie regsbiblioteek is ‘n omvangryke naslaanbron van hofsake,...

View Article

Video: Ghellie-klets in die Paarl

Die Afrikaanse Taalmuseum het as deel van die Paarl se jaarlikse Storievertelfees die Ghellie-klets aangebied. By die heerlike kuiergeleentheid het seremoniemeester Johann Bakkes mense soos Peter de...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>