Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Eendag was daar ’n pa

Ons het seker almal al die een of ander tyd ’n storie oor ’n man en sy seun gehoor. Die verhale wat ons ontvang en lees vertel soms die wakkerskuddende werklikheid van ryk en arm, van lewens vol en...

View Article


Afrikaanse "liedjies" by die KKNK

Ek kyk gisteraand, soos elke aand, Kyknetnuus (om Afrikaans te hoor) en daarna volg my vrou die sepie Binnelanders. Die kykery gaan toe oor in Fiësta wat oor die afgelope KKNK iets te sê had. Dit bring...

View Article


Angus se profesie laat land gons

Selde tevore, indien ooit, het ’n gebedsbyeenkoms in Suid-Afrika soveel uiteenlopende reaksies uitgelok soos die lekeprediker en voormalige aartappelboer Angus Buchan se Bloemfonteinpreek. Die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US WoordTROfees aan WOW se Onderwyser en Skool van die Jaar

Die US Woordfees gee jaarliks erkenning aan besondere onderwysers en skole wat die WOW-projek (Woorde Open Wêrelde) steun en saam met ons ’n verskil aan kinderlewens wil maak deur opvoedkundige...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Multivers deur Hennie Smith: ’n onderhoud

Multivers Hennie Smith Uitgewer: Naledi ISBN: 9780928316643 Trisa Hugo gesels met Hennie Smith, digter van Multivers. Jy is ’n kernfisikus en ’n kenner van tale en filosofie. Jy is berese en belese,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

US WoordTROfees 2017 vereer skrywers

Die belangrike rol wat boeke by die US Woordfees speel, is weer uitgelig met die oorhandiging van die WoordTROfees vir 2017. Die pryse is Dinsdagaand tydens ’n swierige geselligheid by die Landtscap...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Afrikaans in die Laaglande-toerdagboek: inskrywing 10

Twee Suid-Afrikaanse musikante, Annari Breed en DuPreez Strauss, het pas op hul eerste Europese toer vertrek met die doel om Afrikaanse musiek en die groeiende ondersteuning van Suid-Afrikaanse kuns en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US WoordTROfees 2017: Teater en musiek

Die wenners van vanjaar se US WoordTROfees is Dinsdagaand tydens ’n funksie by Landtscap-wynlandgoed net buite Stellenbosch bekendgemaak. Nico Koopman, Viserektor: Sosiale Impak, Transformasie en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Queen of the Free State, a memoir: an interview with Jennifer Friedman

Queen of the Free State, a memoir Jennifer Friedman Publisher: Tafelberg ISBN: 9780624081616 Jennifer Friedman answers Naomi Meyer's questions on Queen of the Free State Why did you write Queen of the...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

A daughter of Africa: Writing through the apartheid years, a review

A daughter of Africa: Writing through the apartheid years Author: Elsa Joubert Translator: Irene Wainwright Kindle (2017) In 2002, Elsa Joubert was listed as one of the 100 best authors on the African...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

KKNK 2017 – soos beleef deur Mercy Kannemeyer

Die 23ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees onder die tema “Beleef dit” spreek van ervaringe wat wyd strek en wyd beleef kan word. Dit is ’n verwelkomende tema wat mense uitnooi om saam fees te vier,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Globale resessie

Dirk Rigter, die globale resessie is verby ... Waarom styg werkloosheidsyfers dan nog globaal? Is resessie en werkloosheid dan nie sinonieme nie?...

View Article

’n Vermiste ...

Wat het van my goeie ou pêl Jaco Fourie geword? Is jy oukei ou Jaco? Raed-na-Gael The post ’n Vermiste ... appeared first on LitNet.

View Article


Vonnisbespreking: Die regspraak bevestig die gedingsvatbaarheid van...

Vonnisbespreking: Die regspraak bevestig die gedingsvatbaarheid van afrokkeling as iniuria Roberts v Van Schalkwyk en Roberts 2017-3-16 saaknr. 1984/2014 (FSB) Johann Neethling, Departement...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

DJ Opperman (1914–1985)

Sêgoed van DJ Opperman “Bonatuurlike of religieuse ondervindinge het ek nie gehad nie ... het darem een keer die engele hoor sing. Ongelukkig moes ek later ontdek, dit was nie die engele nie, maar die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Koors deur Deon Meyer, 'n LitNet Akademies-resensie-essay

“Without us, the Earth will abide and endure; without her, however, we could not even be.” – Alan Weisman, The world without us Met ’n rits blitsverkopers en verskeie literêre toekennings op sy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tartuffe, 'n teaterresensie

  Neil McCarthy en geselskap in Tartuffe. (Foto-erkenning: Patrick de Mervelec) Dié opvoering van die klassieke komedie uit 1664 skop baie energiek af. En dit word wonderlik volgehou. Die karakters...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Suid-Afrika se sosio-ekonomiese krisis: is daar oplossings?

Navorser Chris Nelson noem in sy LitNet Akademies-artikel “Voldoen eietydse Suid-Afrika aan die vereistes vir die inwerkingstelling van ’n ontwikkelingstaatstrategie?” dat Suid-Afrika die besluit...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet: Jou tyd

Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here to view this newsletter online. The post LitNet: Jou tyd appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Suidoosterfees 2017 se konsert van hoop

  "Hoe vind mens meer uit van die geskiedenis?" Dis 'n vraag in die geskiedenishandboeke van deesdae se graad vier-leerders.  Die oggend van 27 April 2017 is die strate op die openbare vakansiedag...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>