Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

UJ-pryse 2017: kortlys

Oor die UJ-pryse Die UJ-pryse word jaarliks in twee kategorieë en oor die grense van  genres heen, toegeken. Die pryse is: Die UJ-debuutprys vir die beste kreatiewe debuut in Afrikaans (met ’n prysgeld...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Illustrasiekompetisie: ’n onderhoud

Picture This is op soek na buitengewone opkomende kunstenaars en Protea Boekhuis organiseer die Suid-Afrikaanse been van dié internasionale kompetisie om kunstenaars op te spoor. Naomi Meyer gesels met...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nederlandse boeklesers kry hulle eie sideboard

So pas is die suksesvolle Die Sideboard van die bekende Simon Bruinders onder die titel Dit is mijn land in Nederland uitgegee. Die Afrikaanse uitgawe het drie jaar gelede verskyn en is hier uiters...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

“[I]n de ogen van niemand”. Steve Biko in de poëzie van Bert Schierbeek

Op 12 september 2017 is het precies veertig jaar geleden dat Steven (Steve) Biko (1946–1977) onder gruwelijke omstandigheden om het leven is gebracht. Nadat Biko in augustus 1977 in Port Elizabeth was...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Werklikheid/realiteit ...

Indien ek reg onthou, het ’n Sênetter onlangs gevra wat realiteit is en het ek dit onthou toe ek onlangs hierdie toneel waarneem: Wat is werklikheid, die realiteit? Hoe sou die vissies realiteit...

View Article


Demokrasie

Demokrasie as 'n gemeenskap se wil. Demokrasie bly nog steeds nie die verkose regering se ideologie waarvolgens politieke beleid gevorm word nie, tussen regerende party en opposisie-partytjies nie....

View Article

Vir Hans Richardt: Hoe om ʼn donkie te ry

Jou skakel het my laat verlang na my kinderdae. Hans, weet jy hoe om ʼn donkie te ry? Vergeet maar wat jy omtrent die onderwerp sal google; die goed wil om die dood nie so gery word nie. ʼn Mens ry...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Suidoosterfees 2017: Onderhoud oor boekprogram

Heindrich Wyngaard gesels met Naomi Meyer oor die boekprogram by Suidoosterfees 2017 Heindrich Wyngaard Heindrich, jy organiseer die boekprogram by die Suidoosterfees, is ek reg? Vertel my asseblief...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Is dit tyd?

Angus Buchan (foto: boekomslag van A Mustard Seed) Angus Buchan is ’n omstrede prediker. Hy’s ’n hoogs effektiewe prediker, een wat rekordskares lok – wat waarskynlik ’n groot deel van sy omstredenheid...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Neurowetenskaplike beskouing van die leeshandeling

’n Neurowetenskaplike beskouing van die leeshandeling Ansie Lessing en Marike W. de Witt, Departement Sielkundige Opvoedkunde, Universiteit van Suid-Afrika LitNet Akademies Jaargang 14(2) ISSN...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Globale ressesie onafwendbaar vir ontluikende ekonomieë

Vir "Dirk Rigter". Lees bietjie wyer. Daar is verskillende tipe ekonomieë in globale ekonomie. As VSA skielik stimulus kry in hul verdedigingsektor, wat ekonomiese groei wys en groot beleggers lok na...

View Article

Selfbeskikking vir Afrikaners

Waar staan die Afrikaner vandag sedert 1994 en hoe gaan dit oor die algemeen met Afrikaners? Dinge lyk maar beroerd en die Afrikaner trek al hoe meer aan die kortste end. Die Afrikaanse taal word oral...

View Article

Vir wie stem bruinmense nou?

Die verkiesing van Bonginkosi Madikizela as waarnemende Wes-Kaapse DA-leier verteenwoordig, so hoop ek, die einde van bruin/kleurling-politiek soos ons dit voor en na 1994 geken het. Dit is omdat die...

View Article


In die wolke

Die wit van sy oë staan uit teen die donkerte; verder kan sy die vae lyne van ’n kakebeen en wangbene uitmaak. Sy steek haar hand uit na hom, maar die duisternis sluk hom heeltemal in. “Wag vir my!” Sy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Suid-Afrika se Grensoorlog 1966–1989 deur Willem Steenkamp, 'n resensie

Suid-Afrika se Grensoorlog 1966–1989 Willem Steenkamp Tafelberg 2016 ISBN: 9780624076896 Willem Steenkamp se werk oor die grensoorlog is ’n knap, breë oorsig wat in toeganklike taal met hope foto’s...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

African Library: Our Lady of the Nile by Scholastique Mukasonga

Originally published in French in 2012 as Notre-Dame du Nil and translated by Melanie Mauthner for the 2014 English publication, this novel is one of the several accounts of the Rwandan situation...

View Article

Die rebellie van Lafras Verwey, ’n mening

Tobie Cronjé is altyd ’n tour de force. Ek het egter gesukkel om vatplek te kry aan sy vertolking van Lafras Verwey. Hy kom oor as bloot versteurd, sonder nuanses, sonder oomblikke van helderheid of...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Isabella deur Mariël le Roux

LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke, uitgegee deur uitgewers wat LitNet ondersteun. Dié lusmakers verskyn op LitNet as eerste slukkies. Mariël le Roux Mariël le Roux is op 1 Oktober...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die Bergengel deur Carina Stander: ’n boekbekendstelling

  The post Die Bergengel deur Carina Stander: ’n boekbekendstelling appeared first on LitNet.

View Article

Better the devil you know

Vir Reusedwerg en Angus Die dae toe Kylie Minogue nog in haar pa se onderbroek vol planne was ... Dienspligdae ... The post Better the devil you know appeared first on LitNet.

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live