Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

’n Verkenning van taalvariasie in die Afrikaanse poniekoerante Son en Sondag

’n Verkenning van taalvariasie in die Afrikaanse poniekoerante Son en Sondag Elvis Saal, Departement Afrikaans en Algemene Literatuurwetenskap, Universiteit van Suid-Afrika LitNet Akademies Jaargang...

View Article


Exploring language variation in the Afrikaans tabloids Son and Sondag

Abstract Exploring language variation in the Afrikaans tabloids Son and Sondag This article examines the vernacular styles used in the Afrikaans tabloids Son and Sondag. Studies focusing on language...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

KKNK 2017: Toespraak deur Jan Heunis

Toespraak deur JC Heunis SC, president van die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch, by geleentheid van ’n oud-Maties-ontbyt by die KKNK, Vrydag 14 April 2017, 07:30, Welgeluk NG Kerksaal,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Debuutproduksies ryg talle Kanna-benoemings in

Debuutproduksies het vanjaar die voortou geneem met benoemings vir die KKNK se Kannas vir 2017. Reza de Wet se Asem en Tertius Kapp se Liewer is elk ses keer benoem. Liewer is ’n aanspraakmaker in die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kollokwium: Politieke wetenskap

Kollokwium: Politieke wetenskap Donderdag 4 Mei 2017: NWU (Potchefstroomkampus) In tye van onsekerheid en onbestendigheid tree die politieke wetenskap telkens na vore as voorhoede in die verstaan van...

View Article


Hans Richardt se wêreldekonomie en vals nuus

Op 11 April skryf Hans Richardt: “…Vals nuus is tasbare werklikheid in SA en res van die wêreld ..." en op 18 April skryf hy die volgende: “Of Zuma nou vir Gordhan gehou het of nie, ons gaan 'n globale...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

KKNK 2017: Afrikaners in the time of Trump

Night after night they would skip the first three verses. In the Karoo, the starlight reflected off Hilux canopies and Weber braais. The air smelled of petrol and boerewors. Pop songs thumped in the...

View Article

Wie gaan ons donkies beskerm?

In al die provinsies word die diere gesteel, wreed geslag en karkasse so gelaat. Alles vir die bestanddeel in die vel wat impotensie kan verlig, na bewering.  So, is dit nie eenvoudige redenasie dat as...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Karakterbou in Stephanus Muller se repliek op Marlene van Niekerk

Onlangs antwoord Stephanus Muller op Marlene van Niekerk se stuk van Julie 2016. Die versoeking om die antwoord op sy tuisveld van hoogdrawende strooimanrepliek aan te vat, is groot, en die voorbeeld...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nasionale proteste: Hoe nou vorentoe?

Jannie Rossouw (Foto: Youtube) Met die afdanking van Pravin Gordhan, die afgradering van Suid-Afrika na rommelstatus, en optogte teen Zuma deur burgerlikesamelewingsbewegings en opposisiepartye, is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Suidoosterfees 2017: 'Ons moet al die variëteite van Afrikaans omhels'

Dit is amper weer tyd om die diversiteit van Afrikaans by die jaarlikse Suidoosterfees te vier. Menán van Heerden het met die Khoisan-navorser en skrywer, Willa Boezak, oor die dansproduksie Die riel...

View Article

Vonnisbespreking: Swembaddens, visdamme, ander waterpoele en kinderslagoffers...

Vonnisbespreking: Swembaddens, visdamme, ander waterpoele en kinderslagoffers – deliktuele aanspreeklikheid CA v GS [2016] 4 All SA 386 (WKK) BS v MS 2015 6 SA 356 (GP) Johann Neethling, Departement...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Digter Petersen en ander gehuldig by Suidoosterfees 2017

Elias P Nel (foto: Naomi Bruwer) en Patrick Petersen Die pad tussen Vredenburg en Paternoster het in Junie 1997 ’n groot gees uit die Afrikaanse letterkundige wêreld geëis. Nou, twee dekades later,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

VraNet: Werksonderhoude

Het jy al ooit gewonder oor versekering, visums, begrotings, werksonderhoude en volwassenes se ander vreugdes, frustrasies en verantwoordelikhede? Het jy al gewens vir raad wat op Suid-Afrikaners gemik...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

IL de Villiers (1936–2009)

Foto: LIG Sêgoed van IL de Villiers Hoe ontspring ’n tema van ’n boek? “Ek is ’n enigste kind wat van vroeg my eie ding dink en doen en lees. Soms kom daar ’n redelike gedagte wat ek kan begin uitwerk...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Koöperasiestories by die Bellville Burgersentrum

Burgemeester Genis is beswaard. Diep beswaard. Daar is mense wat sonder eer aan die volgende plaaslike verkiesing deelneem, die dorpsbestuur is in wanorde en die regering is net daar vir sekere mense...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persbericht: Zuid-Afrikaanse historicus Dan Sleigh voor lezingenreeks naar...

De bekende Zuid-Afrikaanse historicus en auteur Dan Sleigh komt voor een speciale lezingenreeks naar Nederland: 31 mei, Tong Tong Fair in Den Haag en 1 juni, Zuid-Afrika Huis in Amsterdam. Sleigh...

View Article


Globale ekonomiese vooruitsigte

Die Wêreldbank het risiko in globale ekonomie voorsien, veral met politieke onsekerhede wat beleggings riskant maak. Watter deel van globale resessie verstaan sommige skrywers nie? Daar is twee...

View Article

Lys van politieke ideologieë

Wat is die regerende party se politieke ideologie vs opposisie-partytjies se uiteenlopende (of nie) ideologieë? Tans is die grootste dilemma in SA dat die regerende party nie een spesifieke politieke...

View Article

Afrikaanse mense het 'n ding met donkies

Vir Angus oor sy gefolterde verstaan van my taalgebruik. Afrikaanse mense het mos 'n ding vir donkies en windpompe ...  The post Afrikaanse mense het 'n ding met donkies appeared first on LitNet.

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>