Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Dalk, Soms, Te Veel

Dit mag dalk wees dat die ingeligte en helder denkende mens nie sommer voor die voet en luidkeels stellings teen of in opstand met die meerderheid van die gemeenskap sal inneem nie. Dit mag ook waar...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

ATKV-Mediaveertjies 2017: finaliste

Dis weer ATKV-Mediaveertjietyd, waar uitblinkers in die Afrikaanse media vir uitstaande bydraes in die voorafgaande jaar bekroon word. Die kategorieë waarin daar meegeding word, is: lees, luister en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Cult Sister by Lesley Smailes: Cape Town book launch

The post Cult Sister by Lesley Smailes: Cape Town book launch appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Doodsroeper deur Rika Cloete

LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke, uitgegee deur uitgewers wat LitNet ondersteun. Dié lusmakers verskyn op LitNet as eerste slukkies. Rika Cloete Rika Cloete se obsessie is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die reuk van appels by KKNK 2017: ’n onderhoud

Johan van der Merwe gesels met Steyn du Toit oor Die reuk van appels, wat by die KKNK 2017 speel. Kan jy my bietjie meer van Theatrerocket vertel, asook watter produksies julle al saam gedoen het?...

View Article


Nasty man

Die ou garde was nog nooit bang om openlik te kritiseer nie. Met geregverdigde kritiek na missiel-aanval op grond van hoorsê in sosiale media alleen. Vals nuus is gevaarlik.   Hans Richardt  The post...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die rebellie van Lafras Verwey –’n onderhoud met Simon Barnard

Simon Barnard (Foto: Simon Barnard) Anna-Marie Jansen van Vuuren skryf oor die regisseur Simon Barnard, na aanleiding van sy eerste vollengte-rolprent, Die rebellie van Lafras Verwey, en die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boekbekendstelling: Elders deur Erns Grundling

The post Boekbekendstelling: Elders deur Erns Grundling appeared first on LitNet.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die vreemde China onder die knie van Elkarien Fourie

Vat jou hele hart: Kom saam na die Middelkoninkryk Elkarien Fourie Uitgewer: Naledi ISBN:9780928316469 Elkarien Fourie se joernaal, Vat jou hele hart: Kom saam na die Middelkoninkryk, handel vernaamlik...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Fotoalbum uit China

Elkarien Fourie het jare lank in China gewoon, Vat jou hele hart geskryf en deel hier sommige van haar foto’s van dié land. Ek het die voorreg gehad om China deur die lens van my kamera te bekyk....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Afrikaans in die Laaglande-toerdagboek: inskrywing 9

Twee Suid-Afrikaanse musikante, Annari Breed en DuPreez Strauss, het pas op hul eerste Europese toer vertrek met die doel om Afrikaanse musiek en die groeiende ondersteuning van Suid-Afrikaanse kuns en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Scenes from an execution: ’n teaterresensie

Scenes from an execution Met Jennifer Steyn, Graham Hopkins, Nicky Rebelo, Khathushelo Ramabulana, Elizabeth Akudugu, Cleo Raatus, Lauren Blackwell en Phoebe Ritchie. Teks: Howard Barker Stelontwerp:...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Daai een dag in April

Die digitale seepkis is ’n baie glibberige plekkie om op te staan. Een klein voetfoutjie en jy donder na benede. Dis ’n gevaarlike, magtige kissie. En o, so aanloklik. Hy nooi jou daagliks uit om op...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

He “brightened the corner”: decolonial AC Jordan and the quest for an...

AC Jordan Abstract Through the prism of the decolonial theory, this paper seeks to situate AC Jordan's canon and place in the sphere of education and African letters. It argues that Jordan was streets...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Waarom ek nie vandag gaan betoog nie

7 April 2017 Hoe graag ek ook al ’n meer bekwame en minder korrupte president aan die stuur van sake in Suid-Afrika sal wil hê, en veiliger wil voel in my eie land, kan ek nie sien hoe die verwydering...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Te veel sorge deur Hans Pienaar: ’n resensie

Te veel sorge (om te vertel). Verhaal in stukke Hans Pienaar Uitgewer: Altoviolet Uitgewers Hans Pienaar is bekend as veelsydige skrywer van joernalistieke werk, digbundels, romans, kortverhale, dramas...

View Article

I don't believe in if anymore

Die "if"-diplomasie van VSA werk nie meer in globale politieke wêreld nie.  Net soos Roger Whittaker al in my jeug gesing het, het Russiese Federasie en Iran, asook Noord-Korea en China, nou vir VSA...

View Article


Waar is al die ou weermagmanne?

Ek het my diensplig gedoen in die SAW by 2 Spesiale Diensbataljon in Zeerust gedurende Januarie 1984 tot Desember 1985. Ek het ook my grensdiens gedoen by 10 Pantser in Oshakati. Ons het goeie, harde...

View Article

Kan hordes verdeelde impotente opposisie partytjies in SA verenig in 2019?

Kan daar nou 'n demokratiese era politieke party ontstaan in SA?  Ons kan nie politiek op verdraaide geskiedenis bly bedryf nie. Hordes partytjies beteken niks vir hul kiesers nie, dis net so goed soos...

View Article

Is Suid-Afrika faktap?

Uit die blou van onse hemel, uit die diepte van ons see, Oor ons ewige gebergtes waar die kranse antwoord gee Ruis die stem van ons geliefde, van ons land Suid-Afrika. Ons sal antwoord op jou roepstem,...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>