Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 20654

Waar is al die ou weermagmanne?

$
0
0

Ek het my diensplig gedoen in die SAW by 2 Spesiale Diensbataljon in Zeerust gedurende Januarie 1984 tot Desember 1985. Ek het ook my grensdiens gedoen by 10 Pantser in Oshakati. Ons het goeie, harde opleiding ontvang‎ en was goed voorberei vir enigiets wat na ons kant toe sou kom. Ons het goeie tye gehad en ook soms ook nie sulke goeie tye nie. Ons het sekerlik een van die beste weermagte gehad wat daar was.

Ek dink nou juis aan al die manne wat saam met my was en wonder wat van almal geword het. Waar is hulle en wat maak hulle vandag? Hoeveel van hulle leef nog? Dis alles wat deur mens se kop gaan as jy terugdink aan daardie tye. Mens mis die kameraderie en al die mense met wie jy saamgewerk het. Ons dink aan almal wat hul lewens gegee het en aan die wat nog met ons is. Ons sal nie vergeet nie!

Frik Lotz

The post Waar is al die ou weermagmanne? appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 20654

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>