Kan daar nou 'n demokratiese era politieke party ontstaan in SA?
Ons kan nie politiek op verdraaide geskiedenis bly bedryf nie. Hordes partytjies beteken niks vir hul kiesers nie, dis net so goed soos 'n wegblystem. Verder, behalwe vir blatante regeringsonteiening, watse regstel-aksie bly oor?
Ons kan tog nie kollektief elke gegriefde se individuele grief regstel nie? In stede van progressie, leef ons in Praatsaam-regressie. Wanneer begin ons dan leef in Werksaam-vooruitgang?
Ry net deur Noordwes en Vrystaatse platteland om die erge agteruitgang en stagnasie opsigtelik te sien.
The post Kan hordes verdeelde impotente opposisie partytjies in SA verenig in 2019? appeared first on LitNet.