Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

KKNK 2017: Die naakte waarheid

Christiaan J de Swardt loer hóé aanvaarbaar naaktheid, seks, geweld en vooroordeel op die verhoog geword het. In ’n teater is jy ’n vrywillige gevangene; jy mág uitbreek en ontsnap as en wanneer jy wil...

View Article


Die laaste reis: Nicol Stassen oor Karel Schoeman se laaste woorde (video)

Nicol Stassen het op Protea Boekhuis se Kaapse skrywersfunksie uit Karel Schoeman se laaste korrespondensie met hom voorgelees en gepraat oor die Schoeman-boeke wat vanjaar nog by Protea sal verskyn....

View Article


’n Onwaarskynlike gesprek met Karel Schoeman

Ek moet een van min vreemdelinge wees met wie Karel Schoeman ’n geesdriftige en by tye byna intieme gesprek aangeknoop het. Boonop was ek ’n joernalis, terwyl hy jare lank geen onderhoude toegestaan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Suidoosterfees 2017: Die Riel van Hip Hop bring ’n boodskap van hoop

Die diversiteit van ons land, sy mense, identiteit, Afrikaans en al sy variante is van die aspekte wat in Die Riel van Hip Hop gevier word. Dit is ’n debuutproduksie wat sang, dans, poësie en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Karel Schoeman: Uit NALN se argiewe

Onderstaande teks is gedruk op 'n brosjure aangaande Karel Schoeman wat by NALN in Bloemfontein beskikbaar is en met NALN se toestemming op LitNet gepubliseer word. Die foto's en afdrukke uit die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Karel Schoeman – die Goethe van Afrikaans

Waar begin ’n mens met ’n (voorlopige) huldebetuiging aan iemand wat soveel vir jou en ander beteken het? Hierdie geniale, lang, elegante en uiters private man wat soveel mense se lewens geraak het –...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jannie du Toit: Een kunstenaar (en sy vriende) = een kunstefees

http://optree.janniedutoit.com/ Jannie du Toit vertel vir Naomi Meyer van 'n kunstefees waar hy deel is van ál die produksies op die fees. Ek sien hier’s binnekort ‘n kunstefees – en enig in sy soort....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hoekom Karel Schoeman se romans my geraak het

Soveel mense het sedert die afsterwe van Karel Schoeman getuig van hoe sy werk en hy self as persoon hulle geraak het. Ek het ook reeds elders getuig van hoe sy romans en hy as persoon my ten diepste...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Filmresensie: Lion

Lion Regie: Garth Davis Draaiboek: Luke Davies Spelers: Sunny Pawar, Abhishek Bharate, Dev Patel, Priyanka Bose, Nicole Kidman, Rooney Mara, David Wenham. ’n Mens kan sê Madonna en Angelina Jolie het...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Suidoosterfees 2017: Oorsig

Die Suidoosterfees is slegs vir almal. Dit is die woorde wat deurgaans by die fees geëggo is en dit dra baie waarheid – die fees was divers, vars, opwindend en die deure was oop vir almal. Daar was...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Karel Schoeman: Meester-klipkapper van die Afrikaanse woord

In memoriam Karel Schoeman (1939–2017) Sy hand, sy oog laat hom in die steek (…) Hy sien die klip van die drumpel soos dit glansend die sonlig vang, gladgeskuur deur die voete van die generasies wat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet: Hierdie lewe

Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here to view this newsletter online. The post LitNet: Hierdie lewe appeared first on LitNet.

View Article

Kanzi die bonobo en die mens?

Die bonobo is die vermiste skakel tussen die groot ape van Afrika en mens. Die oomblik wat Kanzi die bonobo die kans  kry om vuur te maak en te braai, doen hy. Die bonobo gebruik seks om geskille by te...

View Article


Beskikbare vreugde

Daar is min mense wat wil weet dat hulle nie bedremmeld smartlik gebonde is aan die onkunde van primitiewe voorgangers soos daar van geslag tot geslag deur opvoeders oorgedra word nie.   CM The post...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sophia Andrews-Van Rooyen: Manjifieke klein mezzo se groot stem word stil

“Sang was my lewe … Sang was totaal my lewe!” Met dié woorde open Sophia Andrews-Van Rooyen die dokumentêre film Eoan – Ode aan die Opera-era. Kort en klein van postuur, maar met ’n groot stem en ’n...

View Article


Karel Schoeman (1939–2017)

Karel Schoeman (1939–2017) Oor afskeid en vertrek, stilte en eensaamheid, die dood, ’n onbestemde land, het jy in vele romans verken. Jou laaste brief, strak versend aan jou prokureur, oor...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sulamiet deur Lina Spies: bekendstelling

The post Sulamiet deur Lina Spies: bekendstelling appeared first on LitNet.

View Article


Verkiesing 2019: ver van ’n uitgemaakte saak

So onlangs as drie jaar gelede sou dit byna heiligskennis gewees het om te wonder of die ANC nog na 2019 sal regeer. Nou is die vraag nie meer of die ANC sal regeer nie, maar wie gaan oorneem....

View Article

Op die spoor van: bekendstelling

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Op die spoor van, waar Rudie van Rensburg, Frederick Botha, Henry Cloete, Tertius Kapp, Martin Steyn en Bettina Wyngaard oor hul bydraes tot die bundel...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

ATKV-Woordveertjies 2017: Nou oop vir inskrywings

The post ATKV-Woordveertjies 2017: Nou oop vir inskrywings appeared first on LitNet.

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live